Contador geskors, titel kwyt

2012-02-06 13:53

Die arbitrasiehof vir sport het die fietsryer Alberto Contador vir twee jaar geskors en hom volgens die Spaanse Fietsryfederasie gestroop van die Tour de France-titel wat hy in 2010 gewen het.

Sy skorsing is terugwerkend van krag en hy kan weer op 6 Augustus aan wedrenne begin deelneem.

Dié driemalige wenner van die Tour de France het positief getoets vir die verbode middel clenbuterol op die tweede rusdag van 2010 se Tour.

Hy het aangevoer dat dit die gevolg was van besmette vleis wat hy geëet het en 'n Spaanse fietsrytribunaal het dié jaer onskuldig bevind.

Dit het Contador in staat gestel om die afgelope sowat twee jaar steeds aan fietsrenne deel te neem.

Die Wêreldagentskap teen Dwelmmisbruik (Wada) en die Internasionale Fietsryfederasie (UCI) het teen dié beslissing geappelleer en Maandag het die arbitrasiehof vir sport in hul guns beslis.

Andy Schleck van Luxemburg, wat tweede was in 2010 se Tour, sal na verwagting as die wenner aangewys word.

Al Contador se uitslae die afgelope twee jaar, insluitend sy sege in verlede jaar se Giro D'Italia, kan nietig verklaar word. - ESPN; BBC; Sapa

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

BMW

645 Ci Convertible AT
2005
R 549,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 71,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.