Tatta vir Simphiwe se titel?

2010-07-29 22:37

Die vorige keer toe Simphiwe Nongqayi van Mexiko af teruggekeer het, was dit met ’n Mexikaanse sombrero en die IBF se junior kapokgewigtitel. Hy boks môre weer in dié land. Foto: Dudu Zitha

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

PORT ELIZABETH

Dit wil voorkom asof Simphiwe Nongqayi se dae as die Interna­sionale Boksfederasie (IBF) se junior kapokgewig-kampioen getel is.

Nongqayi (36) verdedig sy titel Saterdag in Tepic, Mexiko, teen die omgekrapte 25-jarige Juan Alberto Rosas

Dié Mexikaan is ’n harde slaner wat 25 van sy 31 oorwinnings met uitklophoue behaal het. Hy kan ook woes raak en was al in die moeilikheid weens kopstampery.

Nongqayi het sy titel verlede jaar in September gewen toe hy Jorge Arce in Cancun, Mexiko, op indrukwekkende wyse met punte verslaan het.

In April was Nongqayi egter gelukkig om gelykop te boks teen die Fransman Malik Bouziane.

Dit het ’n mens laat wonder of die kampioen regtig nog lus is om te boks.

Die Suid-Afrikaner klim darem gewoonlik goed fiks in die kryt en hy het ’n ongemaklike styl.

Hy slaan egter nie vreeslik hard nie en die vraag is of Rosas hom nie gaan bevlieg en verrinneweer nie.

- Boksgeesdriftiges in Oos-Londen kan Sondag ’n kwaai geveg verwag wanneer Nkqubela Gwazela sy Suid-Afrikaanse ­kapokgewigtitel teen Phumzile Matyila in die Orient-arena verdedig.

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Construction Manager

Gauteng - Midrand
Master Career Consulting

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R550,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Service Line Manager: Water

Gauteng
Master Career Consulting

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...