2012-02-06 22:05
Dit is nie moeilik om te verstaan waarom die Knights-breier, Sarel Cilliers, opgewonde raak as hy oor Reeza Hendricks gesels nie.
2012-02-06 22:05
Engeland sal blitsvinning moet skaaf aan sy kolfwerk teen draaiboulers as hy teen die einde van die jaar steeds die voorste toetskrieketspan ter wêreld wil wees.
2012-02-06 10:21
Die aanvangskolwer Rob Nicol het Zimbabwe se boulaanval Maandag verrinneweer en sodoende die grondslag gelê vir Nieu-Seeland se reuse-sege van 141 lopies in die tweede eendagwedstryd in die huidige reeks van drie wedstryde tussen dié spanne.
2012-02-05 21:36
Die Titans se moed sou in hul skoene gesak het nadat hul wedstryd die naweek teen die Warriors afgelas is sonder dat ’n bal geboul is.
2012-02-03 11:37
Nieu-Seeland het Zimbabwe Vrydag in Dunedin maklik geklop in die eerste eendagwedstryd in hul reeks.
2012-02-01 22:48
Minstens R2,8 miljoen en tot R3,6 miljoen wink vir Gary Kirsten se nasionale krieketspan sou hy aanstaande maand skoonskip maak in die toetsreeks teen die Kiwi’s.
2012-01-31 21:53
“As hy dit na afloop van die Wêreldbeker-eindstryd gedoen het, sou dit op die kruin van sy loopbaan gewees het. Daar is niks groter as dit nie.”
2012-01-30 21:27
Die Nieu-Seelandse boulers lek hul lippe af vir die stryd teen Suid-Afrika nadat hulle Zimbabwe aan flarde geboul het hier in die toets op McLean Park.
2012-01-29 21:34
Die Suid-Afrikaanse krieketspan is binne bereik van die nommereen-plek op die wêreldtoetsranglys ná Engeland se skoknederlaag in die tweede toets teen Pakistan in Aboe Dhabi.
2012-01-29 21:34
Die Titans het met hul sege oor die Cape Cobras in die Paarl die voortou in die SuperSport-krieketreeks geneem.
2012-01-27 21:43
Die Indiërs kort nog ’n onwaarskynlike 334 lopies om die yslike wenteiken van 500 te bereik nadat die Australiese krieketspan sy tweede beurt vroeër op 167/5 gesluit het.