sport

Netbal leen nou by rugby

2012-05-21 22:30

Rugbyspelers se gebruik om lynstaanspringers op te tel het nou ook inslag in netbal gevind.

Todd nie meer na die Kaap

2012-05-21 22:30

Die Amerikaanse losvoorspeler Todd Clever gaan hom nie by die Stormers aansluit vir die res van hul Superrugby-veldtog nie.

pienk bulls

Dis nie einde van wêreld

2012-05-20 21:38

Die Bulls meen hulle het hulself in die steek gelaat teen die Highlanders en wil Vrydag in Hamilton hul Super-rugbytoer met ’n oortuigende vertoning teen die Chiefs afsluit.

besering

Mitchell trots ‘dat Lions koppe in laaste 20 minute lig’

2012-05-20 21:38

Vandeesweek sal die Lions ook die flank Grant Hattingh moet vervang ná sy skynbaar ernstige beenbesering wat hy in die tweede helfte opgedoen het.

Atieli Pakalani

Kritici wyk oor seges

2012-05-20 21:38

Stormers-ondersteuners stap steeds saans hier van Nuweland af sonder om mooi seker te wees of hulle behoort te jubel of behoort te brom.

George Earle

Earle soek groener weivelde

2012-05-20 21:38

’n Derde voorspeler van die Super-rugbyspan van die Cheetahs, George Earle, het ’n kontrak met ’n oorsese klubspan gesluit.

Pirates-breier prys Benni en spanmaats

2012-05-20 21:37

Die Buccaneers is die tweede agtereenvolgende seisoen die PSL-kampioene nadat hulle teruggeveg­ het om Golden Arrows met 4-2 hier te klop.

Sharks sal Le Roux goed moet dophou

2012-05-18 23:51

Die Sharks moet vanmiddag in die Vrystaat-stadion in Bloemfontein die daad by die woord voeg in hul Super-wedstryd en wys die Cheetahs is nie ’n span wat ’n houvas op hulle het nie.

Superbru se spelers maak staat op Stormers

2012-05-18 23:51

Hulle doen dit beter as enige ander span in vanjaar se reeks, en die 9 seges in 10 wedstryde vertel vir jou alles wat jy moet weet.

Michael Hooper

Brumbies smaak ná 9 jaar weer sege in Wellington

2012-05-18 23:51

Die span van die Australiese hoofstad het gister met 37-25 gewen – hul eerste sege oor die Hurricanes in Wellington sedert 2003.

windies

Lord’s-draaiboek lewer geen kinkels op

2012-05-18 23:51

Andrew Strauss het gister enige twyfel oor sy toekoms in toetskrieket uit die weggeruim toe hy ’n onoorwonne honderdtal teen die Wes-Indiese Eilande op Lord’s gemoker het.

 
Lwazi Mvovo

Plumtree deel vele pluimpies uit ná sege sonder Lambie

2012-05-20 21:38

Selfs sonder die Bok Patrick Lambie het die Sharks die Cheetahs met 34-20 in hul Super-rugbywedstryd in die Vrystaat-stadion geklop.

Joe Pietersen

Japan se Yank nou in Stormers se visier

2012-05-20 21:38

Clever, ’n voormalige Lions-flank wat vir die NTT Shining Arcs in Japan speel, moes oor die naweek nog kontrakversekering kry voordat hy die skuif maak.

Gordon D’Arcy

Stefan, Pedrie droëbek

2012-05-20 21:38

Daar was geen afskeidsgeskenke vir die agtsteman Pedrie Wannenburg en die heelagter Stefan Terblanche in die eindstryd van die Heinekenbeker-rugbyreeks nie.

Sharks deesdae indrukwekkend, sê De Villiers

2012-05-20 21:38

Die Sharks is die span wat hom die afgelope paar weke die meeste in Superrugby beïndruk het, het die Stormers se kaptein, Jean de Villiers, gesê.

krieket

Windies slaan groot slag kort voor uitskeityd teen Engeland

2012-05-20 21:38

Die Wes-Indiese Eilande het gister uitstekende veggees getoon, maar hulle gaan dit vandag moet herhaal as hulle ’n nederlaag in die eerste kriekettoets teen Engeland wil vermy.

Fernando Torres

Didier Chelsea-held

2012-05-20 21:37

Chelsea se Europese nagmerrie is iets van die verlede nadat Didier Drogba dié Londense sokkerspan in München na sy eerste Kampioeneliga-kroon gelei het.

Riller vir Bulls voorspel

2012-05-18 23:51

Die Bulls speel in pienk en die Highlanders in groen. En hulle speel onderdak in Dunedin en nié in die “Huis van Pyn” nie.

goue leeus

Kevin probeer Lions opbeur

2012-05-18 23:51

Kevin de Klerk het ’n boodskap van aanmoediging vir sy Lions-span: “Stel sake op die veld reg, ons sal ons toekoms in die raadsaal red.”

WP

WP wen weer beker

2012-05-18 23:51

Die Westelike Provinsie se rugbyspan het gisteraand hier uiteindelik die Vodacombeker gewen toe hy Griekwas in ’n naelbytstryd met 20-18 geklop het.

Branden Grace

Goosen maak pap dik aan, maar Grace se Ope-droom geknou

2012-05-18 23:51

Die twee se uitspeelstryd het net een putjie lank geduur, met Colsaerts wat Schwartzel met ’n voëltjie teenoor ’n syfer uitgeskakel het.

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

207 XS 1.6 HDi Dsl 5-dr
2007
R 159,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

PORSCHE

CAYENNE S TIPTRONIC
2005
R 359,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.