OP-Kings soek geskenk vir breier

2010-07-29 22:38

Gaan die ervare OP-afrigter Alan Solomons môre in Wellington op sy verjaardag nodig hê om weer iets báie anders as Shakespeare-Engels te praat? Foto: Deon Ferreira

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

’n Sege oor die Bolandse rugbyspan sal nie ’n slegte verjaardaggeskenk vir Alan Solomons, die afrigter van die Oostelike Provinsie-Kings, wees nie.

Solomons word môre 60 jaar oud. Dieselfde dag speel die OP in Wellington teen die Boland-Kavaliers in ’n wedstryd in die Curriebeker-reeks se Eerste Liga.

“Dit sal lekker wees as ons vir Solly ’n ekstra geskenk kan gee, maar ons verwag geen gunsies van die Boland nie,” het De Wet Barry, die OP-kaptein, gister gesê.

“Selfs toe ek vir die Westelike Provinsie gespeel het, het ons geweet dat jy harde bene gaan kou as jy in Wellington teen die Kavaliers speel.

“Hulle het nou weer ’n span wat ’n paar ervare, taai spelers insluit. Maar ons het hard gewerk en sien uit na die kragmeting.”

Volgens Barry is Solomons ’n breier wat weet hoe om die beste uit sy spelers te haal. “Hy is verskriklik positief. Hy het soveel ervaring as ’n afrigter en die manier waarop hy met die spelers werk, is baie professioneel.”

Die skrumskakel Donald Stevens, een van die jonger spelers in die span, het sy woorde beaam.

“Jy weet presies waar jy met hom staan. Hy het ook die gawe om jou deeglik te laat verstaan wat hy van jou verwag en hoe jy dit moet doen,” het Stevens gesê.

Op die oefenveld beweeg Solomons soms soos ’n roofdier.

Sy oë mis byna niks.

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Service Level Manager

Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Construction Manager

Gauteng - Midrand
Master Career Consulting

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R550,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...