streekkoerante

Tshwane: Dak-twis lei tot skade

2012-02-01 06:00

Inwoner vies oor eienaar se optrede.

Tshwane: Inwoners veg vir erfenisskat

2012-02-01 06:00

’n Handvol inwoners van ’n spoggerige Pretoriase woonstelgebou van weleer is vasberade om te keer dat dié erfenisskat van sy karakter gestroop word.

Tshwane: Nog ’n dag van liefde – en bederf!

2012-02-01 06:00

’n Treinrit, ’n trekker en ’n dag by die dieretuin is al wat nodig was om klein Gert Bruyns (3), by wie nefroblas- toom (’n niergewas) onlangs gediagnoseer is, se drome te bewaarheid.

Tshwane: Sin vir humor en positiewe natuur stapklub-‘vereistes’

2012-02-01 06:00

Terwyl die meeste Pretorianers nog knus in hul bed lê of hul eerste koppie koffie van die dag drink, trek ’n groepie bejaardes al hul stapskoene aan.

Tshwane: Klofies dribbel 510 km vir nuwe astro-baan

2012-02-01 06:00

Om ’n hokkiebal tien dae lank en 510 km ver te dribbel sit nie in enigiemand se broek nie.

running shoes

Tshwane: Twee provinsiale kampioenskappe by Rietondale

2012-02-01 06:00

Hardlopers en stappers kan hulle Saterdag gereed maak vir twee provinsiale kampioenskappe tydens McCarthy Toyota se byeenkoms by die Rietondale-park in Pretoria.

 
Oos-Rand: Koor, kinders gee haar lewe rigting

Oos-Rand: Koor, kinders gee haar lewe rigting  Om te sing, te dans en te speel is bo-aan me. Mpho Tsotetsi se lysie van die dinge wat kleur aan haar lewe gee.
Lees meer

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Tshwane: Klim na hoogste piek bring hoop

2012-02-01 06:00

Uhuru, die naam van een van die pieke van Kilimandjaro, beteken “vryheid” in Swahili.

Tshwane: Lappe Laubscher delf in die geskiedenis

2012-02-01 06:00

Afrikaners, nes Piete, allermins voëls van eenderse vere.

Tshwane: UP-Tuks is reg, lus vir UJ

2012-02-01 06:00

Afrigter verkies om as buiteperde gereken te word.

Mpumalanga: Vasbyter oorwin kanker

2012-01-27 06:00

Leeftyd se bestraling vir tiener; jong broer skenk beenmurg

Binne Beeld

Mpumalanga: Munisipaliteit gou ‘reggeruk’

2012-01-27 06:00

Nuwe bestuurder ’n ‘man met ’n plan’

Mpumalanga: Grappie-vuishoue kom Nelspruit toe

2012-01-27 06:00

Die Suid-Afrikaanse grapjas Barry Hilton en Nieu-Seeland se komedie-koning, Mike King, pak mekaar op 4 Februarie in ’n bekgeveg in die Emnotweni-arena in Nelspruit.

 
DA

Mpumalanga: Raadslid kom sy ­beloftes na

2012-01-27 06:00

Die nuwe DA-raadslid van Graskop, mnr. Quitan Lawrence, het sy verkiesingsbeloftes gestand gedoen en sommer self ingespring om rommel wat nie deur die stadsraad verwyder word nie, te help verwyder.

Mpumalanga: Veselprodukte-mark in Wakkerstroom

2012-01-27 06:00

Die jaarlikse mark in Wakkerstroom vir handgemaakte natuurlike-vesel-produkte vind vanjaar in Maart plaas.

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Invoice Clerk Kenilworth

Kenilworth, Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
R6000 - R6001

Plant Cost Accountant

Cape Town, South Africa
CME Recruitment
R15000 - R20000

Manager Legal Services

Johannesburg, South Africa
Evolution Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.