2012-05-09 06:00
Hulle is Parys se “Brangelina”: twee sterre in eie reg wat gereeld vir foto’s moet poseer en aandag trek waar hulle ook al gaan.
2012-05-09 06:00
’n Beesboer se uitdagings bly oor eeue dieselfde, aldus Agri NW se jong boer van die jaar.
2012-05-09 06:00
Mense dink steeds die regering sal hulle beveilig. Hulle wil nie besef dis hul eie verantwoordelikheid nie.
2012-04-27 06:00
Mnr. Vusi Shongwe, Mpumalanga se LUR vir veiligheid en sekuriteit, het die Msogwaba Primary School, ’n skooltjie in Pienaar, naby Nelspruit, onder sy vlerk geneem.
2012-04-27 06:00
’n Dertienjarige seun het meer as 50 steke aan sy gesig gekry nadat hy met ’n vierwielmotorfiets teen ’n doringdraad vasgery het.
2012-04-27 06:00
Daar is nuwe hoop vir die park in die middel van Melville wat reeds meer as ’n dekade lank ’n verwaarloosde bron van irritasie vir dié gemeenskap is.
2012-04-27 06:00
Meer as R60 miljoen sal aan die Boskransrioolwerke bestee word om dit op standaard te bring.
2012-04-27 06:00
Japie Bogaards (58) van Leandra se debuutroman, Tussen middernag en dagbreek, is pas uitgegee.
2012-04-25 06:00
Ekurhuleni is ’n “digitale stad” en perfek geposisioneer vir buitelandse beleggers wat soek na spoed, toeganklikheid en kostedoeltreffendheid.
2012-04-25 06:00
Vrydag, byna twee jaar ná hul dapper seun se waterdood, sal ’n ouerpaar van die dorp ’n goue medalje van die Orde van Mendi namens hom ontvang.
2012-04-25 06:00
“Ons is nie boemelaars nie; ons noem onsself ‘outies’.”