Mpumalanga: Raadslid kom sy ­beloftes na

2012-01-27 06:00

“Inwoners is siek en sat vir die vuil dorp.

“Die Thaba Chweu-munisipaliteit in Lydenburg, onder wie se beheer ons dorp val, doen eenvoudig niks om die haglike toestande te verbeter nie,” sê Lawrence.

Hy en die belastingbetalersvereniging van die dorp werk nou saam hulle en het ook begin om die dorp se asgate skoon te maak.

Met die hulp van ’n span jongmense is die gebied waar die ingang na die asgate op die pad tussen Graskop en Kowynspas is, skoongemaak.

’n Plaaslike sakeman het ’n stootskraper beskikbaar gestel om die hope vullis by die asgate plat te stoot en met grond te bedek.

Dr. Johan Lighthelm, ’n lid van die belastingbetalersvereniging, sê daar is ook begin om die ingange na die dorp te verfraai om dit vir toeriste aangenamer te maak.

Swak dienslewering in die dorp dreig om soos in 2009 in ’n grootskeepse massa-optrede te ontaard.

Onder die vaandel van die DA is op ’n gemeenskapsvergadering besluit om weer so ’n massa-aksie van stapel te stuur as die munisipaliteit nie dringend aan inwoners se klagtes aandag gee nie.

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.6
2007
R 124,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 55,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.