Mpumalanga: Veselprodukte-mark in Wakkerstroom

2012-01-27 06:00

Besoekers kan eksklusiewe handgemaakte goedere koop, soos truie en serpe van suiwer alpakka-wol en ander natuurlike vesels wat handgeweef en gebrei is.

Demonstrasies en slypskole sal aangebied word in die weef van spesiale wol, wolspin, borduurkuns, die maak van kant, kwiltwerk, kreatiewe breiwerk en viltwerk.

Die mark word op 24 Maart in die NG kerksaal in Wakkerstroom gehou en duur van 09:00 tot 14:00.

Toegang kos R5 per persoon.

Daar is beperkte geleenthede om slypskole aan te bied en belangstellendes moet regstreeks met die aanbieders skakel om te bespreek.

Luise Duke bied ’n weefklas aan. Bespreek by 082 870 4335.
 
’n Slypskool in vrystyl-breitegnieke word deur Dana Biddle aangebied. Bel haar by 083 268 5856.

Erica Cheetham bied ’n vervilting-slypskool aan – 011 673 4517.

Bel Leonora Cloete by 011 764 1497 om jou plek vir haar borduurkunsklas te bespreek of vir Irene Florence by 084 747 7522 om meer te leer oor kwiltwerk en tradisionele laslappiewerk.

Elaine Barnard bied ’n slypskool aan oor kreatiewe vesel met wol en sy. Bel haar by 084 556 0699.

Uitstallers wat belangstel om hul produkte te vertoon, kan Fen van Ryneveld in Wakkerstroom bel by 017 730 0739 of 0 083 326 8108 om uitstalruimte te bespreek.

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.6
2007
R 124,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 55,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.