Tshwane: Sin vir humor en positiewe natuur stapklub-‘vereistes’

2012-02-01 06:00

Lede van Huis Oase-aftreeoord se stapklub. Voor sit mnre.?Dawie Weyers (63) en Willie Marais (50). Agter staan mee.?Bella Hall (77), Estelle Deneysschen (65) en Lorinda Marais. Foto: Carla Venter

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Terwyl die meeste Pretorianers nog knus in hul bed lê of hul eerste koppie koffie van die dag drink, trek ’n groepie bejaardes al hul stapskoene aan.

Die inwoners van die Huis Oase-aftreeoord in Centurion het ’n stapklub begin om fiks en aktief te kan bly. Elke oggend om 06:00 stap hulle sowat 4 km.

Volgens mnr. Dawie Weyers (63), klubkaptein, is daar 23 lede. “Die gemiddelde lid is tussen 60 en 65 jaar oud, maar ons oudste stapper is al in die 80,” sê hy.

Weyers vertel dat lede maandeliks ’n man en vrou kies wat as “stapper van die maand” aangewys word. “Dit is die mense wat positief en gemotiveerd is en lekker grappe vertel,” sê Weyers.

“Ons het ook sommer vir die grap vir elke lid ’n sertifikaat gegee en almal kry ’n sterretjie daarop vir elke dag wat hulle stap.”

Mnr. Fanie Vosloo (62) is verlede maand as die stapper van die maand aangewys en sê hy is in elk geval vroeg op, so die stap doen hom goed. “Dit is lekker om besig te bly en die vars lug is heerlik. ’n Mens maak ook lekker geselsies en ontmoet nuwe mense. Ek en my vrou stap elke oggend saam.”

Volgens Weyers dien dit ook as motivering. “Dit is iets om na uit te sien en ’n heerlike wyse om jou dag te begin.”
 

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Nippy. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.6
2007
R 124,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 55,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.