Tshwane: Twee provinsiale kampioenskappe by Rietondale

2012-02-01 06:00

Hardlopers en stappers kan hulle Saterdag gereed maak vir twee provinsiale kampioenskappe tydens McCarthy Toyota se byeenkoms by die Rietondale-park in Pretoria.

Saterdag se halfmarathon kwalifiseer as Atletiek-Gauteng-Noord (AGN) se 21 km-stapkampioenskap en die 10 km-wedloop is insgelyks deel van die provinsiale padwedloop-kampioenskap.

Die wedlope begin om 06:00 by die Rietondale-park en atlete kan by die wegspringplek vir die 10 km- en 5 km-pretdraf inskryf, maar nie vir die 21 km nie omdat slegs vooraf skrywings vir dié wedloop aanvaar word. Tydelike nommers is wel die oggend van die byeenkoms by die wegspringplek beskikbaar.

Die inskrywingsgeld beloop R50 vir die halfmarathon, R35 vir die 10 km-wedloop en R35 vir die pretdraf.

Vir meer inligting bel Hank Bezuidenhout by 012 993 1356.

Die uitslae van die kampioenskappe sal op www.raceresults. co.za en www.magnoliaroadrunners.co.za gepubliseer word.
 
- Hardlopers wat lus is vir iets heeltemal anders kan nou al inskryf vir die Mafikeng-marathon wat op 18 Februarie plaasvind. Benewens die marathon, is daar ook ’n 10 km-wedloop en ’n pretdraf. Vir meer inligting bel James King by
082 445 8795 of stuur e-pos na ehk@ehknw.co.za.

- Die datum vir Suid-Afrika se grootste wedloop, die Spar-vrouewedloop, is aangekondig. Dit is Saterdag 25 Augustus. Omdat die wedloop reeds ’n inskrywingstal van 30 000 vroue bereik het, gaan slegs vooraf inskrywings vanjaar deur die organiseerders aanvaar word.

  • Stuur hardloopnuus aan h.va@mweb.co.za.
 

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Nippy. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.6
2007
R 124,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 55,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.