suid-afrika

Egpaar gestraf oor hulle die bure irriteer

2010-09-03 00:02

’n Egpaar van Pretoria-Noord is tot 30 dae tronkstraf elk gevonnis wat vir drie jaar opgeskort is nadat hulle ’n hofbevel wat hulle belet om ’n oorlas vir hul bure te wees, verontagsaam het.

Pienk kaartjie vra: Moenie boom beseer

2010-09-03 00:04

In die omgewing van Elarduspark in Pretoria is daar ’n hele klompie bome op sypaadjies wat deesdae met helderpienk kaartjies pronk.

Buyelwa-Sonjica.

Sonjica sê ja, myne ís sleg vir die natuur

2010-09-03 00:04

Me. Buyelwa Sonjica, minister van water­wese en omgewingsake, het vir die eerste keer sedert die begin van haar ampstermyn twee jaar gelede erken mynbou bedreig sensitiewe gebiede, soos Mapungubwe, ’n wêrelderfenisgebied.

Welsynwerk wag in Zim op Wallaby

2010-09-03 00:04

Agt jaar nadat sy ouers se plaas afgeneem is, sal David Pocock na Zimbabwe terugkeer vir ’n liefdadigheidsinisiatief in die landelike distrik Nkayi.

‘Dronk’ Mitzi raak pure kat ná spesiale operasie

2010-09-03 00:04

’n Vyf maande oue rondloperkatjie wat weens ’n seldsame genetiese defek geen balans gehad het nie, sterk goed by haar nuwe tuiste in Ruimsig, Roodepoort, aan ná ’n besonderse operasie wat haar balans gedeeltelik herstel het.

Kragboks ontplof, beseer kind: Ma eis

2010-09-03 00:04

’n Ma van Pretoria-Tuine eis skadevergoeding van R3,5 miljoen van die Tshwane-metroraad nadat ’n kragboks op ’n sypaadjie in 2005 ontplof en haar negejarige dogter glo ernstig beseer het.

 
As rugby nie uitwerk ...

As rugby nie uitwerk ...  Die Springbok Ruan Pienaar het gister ingespring en gehelp by sy pa, die oud-Bok Gysie Pienaar (middel), se vulstasie in Bloemfontein weens die staking deur petroljoggies. Mnr. Johan Klopper (links) was verheug omdat twee Springbokke hom help. Foto: Charl Devenish

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Bekende in SAKP, Cosatu word nuwe landbou-DG

2010-09-03 00:04

Die kabinet het die aanstelling van mnr. Langa Zita, spesiale raadgewer van me. Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, in dié pos goedgekeur.

Man (67) vrygespreek nadat hy sy ‘humeurige’ vrou skiet

2010-09-03 00:02

’n Man van die Koppies-distrik wat sy “humeurige vrou” doodgeskiet het, is gister vrygespreek. Regter G.F. Wright het mnr. Adriaan Bekker (67) van die plaas Spaarveld vrygespreek op aanklag van moord.

Sign up for the Medical Schemes Newsletter.

Mediese fondse se geldsake versleg

2010-09-03 00:04

Mediese fondse het verlede jaar R2,6 miljard meer aan mediese eise en administrasiekoste bestee as die bydraes wat hulle van lede ontvang het.

Brand rig skade aan op plase

2010-09-03 00:04

’n Wegholbrand in Mpumalanga het gister braaikuiken-hokke van miljoene rande en 200 ha weiding en aangeplante weiding vernietig.

binne beeld

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Embedded Engineer

Western Cape - Cape Town
Quiglies Solutions

Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R750,000-800,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

CA (SA)

Gauteng
Hire Resolve
R600,000-650,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...