suid-afrika

Pos-staking: Betaal diensterekeninge só

2012-05-22 06:53

Johannesburgers wat deur die Poskantoor-staking geraak is en nie hul munisipale rekeninge ontvang het nie, word aangeraai om nie hul skuld te laat oploop nie.

water affairs

Boer is wit, ‘so ek sê nie ja nie’

2012-05-22 06:33

’n Adjunkdirekteur in die departement van waterwese het na bewering gesê sy weier om ’n onteieningsbetaling aan ’n “wit boer” goed te keur.

McDonald's

Die LUR, kuns en McDonald’s

2012-05-21 22:54

Die manier waarop ’n Gautengse LUR ’n kunswerk deur ­McDonald’s gekoop het, was ’n oordeelsfout, het dié kitskosgroep gister gesê.

Radebe wil regswerk regverdig verdeel

2012-05-21 22:54

Die koek van regswerk moet meer eweredig gesny word met meer werk vir vroue, voorheen benadeelde regsgeleerdes en kleiner firmas.

‘Geen boikot op produkte van Israel’

2012-05-21 22:54

Die regering se beoogde wetgewing op die etikettering van produkte wat van die besette Palestynse gebiede kom, kom nie neer op ’n beplande boikot van Israelse produkte nie.

R85 000 vir sy laaste drama

2012-05-21 21:45

Die Universiteit van Johannesburg (UJ) het pas die trotse eienaar geword van die oorspronklike manuskrip van Eugène Marais se laaste drama, Nag. Die UJ het dit vir R85 000 op die internet gekoop.

Nurse

Meeste verpleegsters het nie grade

2012-05-21 11:58

Minder as 20% van die geregistreerde verpleegsters wat jaarliks in Suid-Afrika kwalifiseer, het universiteitsgrade.

NETCARE 911

7 sterf in taxi-ongeluk

2012-05-21 09:26

Sewe mense is dood en 17 ander beseer toe 'n oorlaaide minibus-taxi Maandag naby eNtokozweni (Machadodorp) in Mpumalanga in 'n ongeluk betrokke was, sê die provinsiale departement van gemeenskapsveiligheid.

KykNet_65

Program ‘stel jag in slegte lig’

2012-05-21 07:14

’n Televisieprogram wat ’n slegte beeld van die jagbedryf skep, is deur kykNET onttrek.

Nigerian flag

SA man tuis ná beroerte in Nigerië

2012-05-20 21:35

’n Suid-Afrikaner wat ’n beroerte gekry het terwyl hy in Nigerië was, is gister per vliegtuig na Suid-Afrika gebring vir mediese opvolgbehandeling.

Program ‘stel jag in slegte lig’

2012-05-20 21:35

“Drank en jag gaan nie saam nie. Dis onwettig en onveilig. Ons is sterk daarteen gekant – dis onaanvaarbaar."

 

Oorlaaide taxi rol, eis agt by Machadodorp

2012-05-21 22:54

Sewe Mosambiekers is gister op slag dood toe die oorlaaide taxi waarin hulle gery het naby Machadodorp gerol het.

Onwettige myners gaan net aan

2012-05-21 22:54

Terwyl ’n taakspan planne beraam om onwettige ingange na mynskagte te verseël, klim die onwettige myners deesdae helder oordag in die skagte af om te gaan werk.

Polisie sit en drink bier op lugskou

2012-05-21 22:54

Vier orkeslede van die polisie het die wysie byster geraak toe hulle in uniform glo drank in ’n biertuin op die Lugmagmuseum se onlangse lugskou gesit en drink het.

R50m. se goed gesteel uit herehuis

2012-05-21 22:53

Die herehuis op Groot Constantia is van erfenisstukke ter waarde van sowat R50 miljoen besteel.

Tjokkers druk drieë, skop mis en trane rol

2012-05-21 12:53

Hulle hardloop in verkeerde rigtings, druk drieë op die middellyn, gee "high fives" en huil snot en trane . . .

weermag

Toegesluit om basis skoon te maak

2012-05-21 11:53

Vroue, kinders én soldate is onlangs “toegesluit” om hul weermagbasis skoon te maak in afwagting op ’n hoëvlak-besoekgroep.

Hospital bed

Ongeluk by Carletonville eis 2

2012-05-21 07:35

Twee mans is naby Carletonville in 'n padongeluk dood waarby twee bakkies en 'n motor betrokke was.

Botsing eis Affie

2012-05-21 06:49

’n Dinamiese en geesdriftige gr. 9-leerling van die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria is in ’n motor­ongeluk tussen Rustenburg en Pretoria dood.

Hof

Eienaar mag eis vir skade aan geleende kar

2012-05-20 21:35

Die uitleen van ’n motor aan iemand anders is nie so eenvoudig soos dit lyk nie. Dit is belaai met slagysters vir die uitlener en die lener.

beeldgeeom

’n Oase in arm gemeenskap

2012-05-20 21:35

Om die ronde tafels word gewerk of gelees vir ontspanning, terwyl rekenaars regstaan vir dié wat vaardighede wil verskerp of die internet wil gebruik.

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Nippy. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Avanza 1.5 SX MPV
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

POLO 1.6
2007
R 124,995.00

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 55,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.