Ander stories in... Suid-Afrika...
Daar is 'n groot polisie-teenwoordigheid buite die hof in Ventersdorp waar regter John Horn vanoggend uitspraak in die Eugène Terre’Blanche-moordverhoor lewer. (Volg Beeld se twiets, insluitende foto's, binne).
Die ANC verstaan nie die bohaai oor lt.genl. Richard Mdluli nie, het Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, gister gesê.
Die departement van gesondheid in Mpumalanga gaan nie optree teen mnr. Mduduzi Zungu, hoof van die provinsie se ambulanskollege wat onlangs vir beweerde dronkbestuur aangekeer is nie.