Boer dink eers plaasaanval is ’n flou grappie

2010-02-04 02:46

“Ek het eers gedink iemand maak ’n flou grappie, maar toe daai skoot klap, het ek besef dis nie sommer grappies nie.”

Só het mnr. Mannetjie Pieterse (69), ’n boer van die Schweizer-Reneke-distrik, gister vertel van die aanval op hom, sy seun Johan (27) en hul kuiergaste Maandagaand.

Die aanvallers het die blinde Pieterse jr. eerste in die badkamer gekonfronteer.

Hy is drie keer hard met ’n handwapen oor die kop geslaan voordat die twee booswigte in die gang af gehardloop het.

Die Pieterses en hul gaste was pas terug in die opstal van Houtvolop, die plaas, nadat hulle vroeër buite gebraai het.

“Hulle het by my verbygeskuur. Die een is uit by die oop voordeur. Die ander een het in die vertrek kom staan. Die volgende oomblik sien ek hoe lig hy sy vuurwapen,” het Pieterse sr. gesê.

“Hulle het ons seker dopgehou toe ons gebraai het. Die agterdeur was in ’n stadium oop. Hulle het seker daar ingekom.”

Hulle was in die eetkamer toe sy pa daar ingespring net voordat die geweerskoot geklap het.

Insp. Wilmarie van der Merwe, polisiewoordvoerder in Noordwes, het gesê twee verdagtes is Dinsdagaand aangekeer.

Beeld het verneem hulle is naby die plaas gearresteer. Hulle verskyn na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof.

- Beeld

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 19-26°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Mostly sunny. Warm.
Jhb: 16-28°C More sun than clouds. Mild. Bloem: 19-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-31°C Mostly sunny. Warm. PE: 20-25°C Showers early. Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 67,990.00

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09 8-sp Multitronic
2011
R 275,900.00

VOLVO

S40 2.4i
2004
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.