Eerste opgawe binne 24 uur uitverkoop

2009-11-04 00:20

Die eerste opgawe van Joost van der Westhuizen se boek Joost: Man in the mirror, het Maandag binne 24 uur uitverkoop.

Me. Kim Taylor van Random House Struik-uitgewers wat die boek uitgee, het gesê “duisende” kopieë was Maandagoggend in boekwinkels. “Teen Maandagaand was geen enkele kopie meer oor nie.”

Die Afrikaanse weergawe, Joost: Spieëlbeeld, was gister op die rakke, maar Taylor kon teen druktyd nog nie sê presies hoeveel kopieë hiervan verkoop is nie.

“Ek kan wel sê selfs Steve Hofmeyr se outobiografie, Mense van my asem, het nie so goed verkoop nie.

“Joost se boek is trouens nou een van die twee topverkopers onder die biografieë wat ons uitgegee het. Die enigste ander een wat so vinnig verkoop het, was dié van Jake White (gewese Springbok-afrigter), Black and white.”

* Me. Amelia Griesel, president van die Suid-Afrikaanse Professionele Poligraaf-assosiasie (Sappa), het gister haar afkeur uitgespreek oor die hantering van die leuenverklikkertoets wat Van der Westhuizen oor die seksvideo afgelê het.

Van der Westhuizen het die afgelope naweek gesê die uitslag in sy guns “was duidelik vals omdat ek gelieg het”. Mnr. Mike Bolhuis, sy private ondersoeker, het gesê die toets was “gerig”.

“Die gebeurtenis met Joost en sy poligraaftoets dra absoluut nie die goedkeuring van Sappa en sy lede weg nie. Dit druis in teen die professionele en etiese gedrag wat deur Sappa-lede gehandhaaf word.


- Beeld

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

sycomachinery sê... Daar moet seker geld te maak wees uit die tiepe scheme,hoekom anders doen mense dit so gereeld. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.