Egpaar eis R2 m. oor ‘Tonge los’ se ‘porno’

2012-02-03 21:40

Die rolprentvervaardiger FC Hamman en sy vrou, Annie, het ’n eis van R2?miljoen ingestel teen onder andere MultiChoice (spesifiek die kanaal kykNET) en Christo Gerlach, vervaardiger van die kykNET-program Tonge los.


Die geding word op 12 Julie in die hooggeregshof in Johannesburg aangehoor.

Tonge los is intussen permanent van die lug verwyder, het me. Karen Meiring, kanaalhoof van kykNET, gister bevestig.

Sy het nie uitgewei oor die rede vir die besluit nie.

Die egpaar het hul eis ingestel nadat Tonge los in een van hul programme “onthul” het dat me. Hamman ’n pornografiese webwerf bedryf. Haar man is ook betrek. Die egpaar voer aan hulle is hoegenaamd nie voor die tyd oor die bewerings gekontak nie en dat dit blatante leuens is.

Bronne in die rolprentbedryf het gesê veral mnr. Hamman is swaar deur die bewerings getref omdat hy juis besig is met die vervaardiging van ’n gospelrolprent getiteld Angus Buchan’s Ordinary People.

Hamman het gister bevestig dat hy en sy vrou die eis ingestel het.

“Hoewel ons maar klein mensies is in vergelyking met die korporatiewe reus MultiChoice, met baie diep geldsakke, het ons besluit ons wil ons naam in ere herstel.”

Meiring het bevestig dat die egpaar se eis ontvang is. “Dit is nou in ons regsadviseurs se hande.” .Bruin
 

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

sycomachinery sê... Daar moet seker geld te maak wees uit die tiepe scheme,hoekom anders doen mense dit so gereeld. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.