Erge veldbrande verwoes Vrystaat

2010-09-07 22:09

Mnr. Christiaan Victor, ’n Pretorianer, het dié foto vandeesweek van die Kiara Lodge, naby Clarens, afgeneem.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Twee huise in die Fouriesburg-distrik in die Oos-Vrystaat het afgebrand en drie trekkers en bakkies in die slag gebly weens veldbrande.

Weiding is verwoes en wild, perde en vee het doodgebrand in die brande wat sedert Sondag gewoed het.

Brandbestryders het gister nog daarteen geveg. Drie brandbestryders van die regering se Working on Fire (WoF)-span is beseer.

Mnr. Johan Scheepers, ’n boer in die distrik, sê dit was die grootste brand wat hy in 36 jaar beleef het.

“Sondag het ons drie brande gehad wat in rat gespring het. Ons kon dit nie beheer nie, ons het nie personeel gehad nie,” vertel hy.

Teen gistermiddag was die brande grootliks onder beheer.

Mnr. Malcolm Procter, adjunk-direkteur van die departement van landbou, bosbou en visserye in die Vrystaat, sê sedert 1 September het 151 000 ha afgebrand.

Meer as 230 000 ha is vanjaar al in die Vrystaat in brande verwoes.

Volgens Procter het die grootste brande sover voorgekom in die distrikte Fouriesburg, Rosendal, Vredefort, Ventersburg en Mount Pellan (aan die grens van KwaZulu-Natal).

In die Fouriesburg-distrik het sowat 65 000 ha in die slag gebly, by Mount Pellan 35 000 ha, Rosendal 6 000 ha, Vredefort 5 000 ha en in die Willem Pretorius-wildtuin 20 000 ha.
 

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta Sedan 1.6 Ambiente
2011
R 169,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2006
R 114,995.00

BMW

525i E60 AT
2005
R 249,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.