Eskom se wins kan jou sak hupstoot gee

2012-02-10 22:20

Kaapstad. – Eskom se jongste finansiële resultate het dit vir die regering moontlik gemaak om laer elektrisiteitstariefverhogings te oorweeg.

Eskom het in die ses maande tot 30 September 2011 ’n netto wins van R12,8 miljard verklaar.

Mnr. Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, het gesê pres. Jacob Zuma was in sy staatsrede Donderdagaand baie duidelik oor sy verwagtings vir elektrisiteitspryse.

“Die president kon toe aankondig dat elektrisiteit(sprysverhogings) moontlik kan daal danksy Eskom se sterk finansiële posisie op die oomblik.”

Hy het gesê die departement gaan ’n voorlegging aan die Na­sionale Energiereguleerder (Nersa) doen ter ondersteuning van ’n laer verhoging in elektrisiteitstariewe, al van 1 April af.

Die tariewe sou op 1 April met 25% gestyg het, maar die verwagting is nou dat die styging heelwat minder sal wees.

Gigaba het gesê hy verwag dat Nersa binne vier weke ’n besluit hieroor sal aankondig.

Die omvang van die verlagings sal afhang van die samewerking wat die regering kry ten opsigte van elektrisiteitsbesparing.

“Die vraag na krag moet daal en Suid-Afrikaners moet ons daarmee help.

“Die ander faktor wat ’n uitwerking kan hê op die prys is natuurlik insetkoste, veral steenkool,” het Gigaba gesê.

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

sycomachinery sê... Daar moet seker geld te maak wees uit die tiepe scheme,hoekom anders doen mense dit so gereeld. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Analyst Programmer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

JD EDWARDS Business Analyst

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

BA - JDE

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 2.2 D-4D VX 4x4 Dsl MY06
2007
R 279,900.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.9 TDi Highline 5-dr Dsl
2004
R 121,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.