Hy besoek SA ná emigrasie, verdwyn

2012-01-23 22:32

Prof. Chris Claassen (58) Foto: Die Kormorant-koerant

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

“Ek is steeds hartstogtelik ’n Boer.”

Met dié woorde het prof. Chris Claassen (58), eertydse wenner van die program Flinkdink en gereelde bydraer tot Beeld se briewekolomme, sy vriende en familie gegroet voordat hy verlede Sondag spoorloos in die omgewing van die Hartbeespoortdam verdwyn het.

Claassen ly aan sistiese fibrose en het volgens sy broer, Neels, sowat 13 jaar gelede na Australië verhuis, maar Suid-Afrika onlangs op vakansie besoek.

Volgens Neels Claassen het sy broer destyds geëmigreer weens sy bekommernis oor Suid-Afrika se hoë misdaadsyfer.

’n Spesiale taakspan bestaande uit lede van die polisiedienste, die Bergklimklub van Suid-Afrika, honde-hanteerders van Rustenburg en Potchefstroom, plaaslike buurtwagte en helikopters is verlede week op die been gebring om Hartbeespoort en die Magaliesberge vir Chris Claassen te fynkam.

Neels Claassen het gistermiddag gesê dae se onverpoosde gesoek in die beboste gebied langs Hartbeespoortdam en aan die voet van die Magaliesberge het geen teken van sy broer opgelewer nie en dat die familie nou aanvaar dat Chris nie gaan
terugkom nie.

“Ek het nou ongelukkig geen verwagting dat Chris nog lewe nie,” het Neels gesê.

“Chris was die laaste tyd baie depressief en hy het geen dokumente saam met hom geneem nie. My vermoede is dat hy sy eie lewe geneem het en as ’n mens al die faktore in ag neem, blyk dit ’n baie groot waarskynlikheid te wees.”

Claassen was veronderstel om Donderdag na Australië terug te keer. Hy is egter net ná 12:00 op 15 Januarie vir die laaste keer gewaar waar hy die digte bosse in die omgewing van Schoemansville binnegestap het.

“SA in die grys gebied tussen mislukking/sukses”, sy laaste brief aan Beeld waarin hy die kernprobleem van armoede getakel het, het op 19 Januarie 2011 verskyn.

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bfn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Network Engineer-Clickatell

Bellville, Cape Town, South Africa
Clickatell (Pty) Ltd
Market Related

Junior Paid Search Specialist

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

Floor Manager

Roodepoort, South Africa
Gemini Recruitment
R8000 - R9000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base
2011
R 119,900.00

MERCEDES-BENZ

C200 CDi BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.