Joost sien kinders week laas; ‘alle hel bars los’

2010-08-09 22:15

Joost van der Westhuizen en Amor Vittone toe hulle nog saam was. Foto: Christiaan Kotze

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

“Alle hel” het tussen die oud-Springbok Joost van der Westhuizen en die sangeres Amor Vittone, sy vervreemde vrou, losgebreek.

Die vyandskap tussen die twee is so erg dat Van der Westhuizen sy twee kinders, Jordan (6) en Kylie (4), ’n week laas gesien het.

“Alle hel het tussen hulle losgebars,” sê ’n bron na aan die egpaar.

En in nog ’n ontwikkeling is dit gister aan Beeld bevestig dat die geheimsinnige derde persoon wat met die egskeiding verbind word ’n man is en dat hy na bewering aan Vittone gekoppel word.

Ondanks bespiegeling die naweek dat Vittone by een of meer Suid-Afrikaanse sangers “aanlê”, is dit gister bevestig dat die man nié ’n Suid-Afrikaner is nie.

“Hy is ’n buitelander, maar nie ’n Italianer nie.”

Vittone se ouers is Italiaans.

Van der Westhuizen het tot baie onlangs nog, toe daar sprake was dat die egpaar hul huwelik wil red, sy twee kinders daagliks by die skool gaan aflaai en weer smiddags gaan oplaai.

Dit doen hy nou nie meer nie. Hy sit nie sy voete in die egpaar se spoghuis in Dainfern Valley in Johannesburg nie.

Hy en Vittone praat geen woord met mekaar nie. Hy kontak sy kinders net per SMS.

Van der Westhuizen gaan steeds by ’n vriend tuis nadat hy die huis in Mei verlaat het.

Mnr. Robert Klikenberg, Van der Westhuizen se prokureur, wou gister nie die inligting bevestig of ontken wat die bron bekend gemaak het nie.

“Ek kan wel bevestig dat daar ’n derde party in die hofstukke genoem word. Joost is baie bekommerd oor sy kinders en die feit dat hy hulle tans nie sien nie.”

Hy sê gesprekke sal vandeesweek voortgaan met die oog op ’n skikking.


 

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

sycomachinery sê... Daar moet seker geld te maak wees uit die tiepe scheme,hoekom anders doen mense dit so gereeld. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Apple Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Android developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Senior Analyst Programmer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.