“Jong, dis rugby wat ’n ou so grys maak!"
Louise Ferreira praat oor Thomas Ferreira se pad na herstel en Janice Keogh oor die afgelope week se persvryheid-verhoor.
'n 65-jarige boer is Vrydag buite Marble Hall in Limpopo vermoor.Die booswigte het toegang tot die huis verkry deur die agterdeur oop te dwing, volgens Limpopo-polisie.Mnr. Jan Wheeler is in sy slaapkamer oorrompel en herhaaldelik met 'n skerp voorwerp gesteek.Die moordenaars het elektirese toebehore gebuit en gevlug in Wheeler se voertuig.Die polisie is op die spoor van vyf mense wat met die voorval verbind word. - Sapa
Die departement van kuns en kultuur het gister ontken dat hy enigeen se grondwetlike regte skend met sy Wetsontwerp op Suid-Afrikaanse Tale.
Thomas Ferreira staan met ’n vasbeslote uitdrukking van die terapiebed op en gaan sit in sy rolstoel.
Die Tshwane-metro en inwoners van Brooklyn is haaks weens die munisipaliteit se “kleinlike besluit” dat houthuisies vir veiligheidswagte in dié buurt moet waai.
Daar is groot risiko's, waarsku kenners.
The Descendants is een van vandeesweek se nuwe uitreikings.
Luukse karre: Al die nuwe modelle.
Klop die kilo’s deur ’n eetplan te kies wat vir jou werk.
Gesonde kos is ’n belangrike faktor in kinders se prestasievermoë.
’n Mens kan weer geluk vind nadat jy ’n huweliksmaat verloor het.
Akwariums en dieretuine is heerlike plekke om foto’s te neem.
'n Paar interessante boeke vir ywerige boekwurms.
PretoriaCity PressMarket Related
Western CapeDie BurgerMarket Related
CenturionEOH Recruitment SolutionsR450000 - R650000
A4 1.8T FSi Attraction MY092008R 209,900.00
RunX 180 RX 5-dr MY042005R 125,900.00
Fortuner 4.0 4x4 AT2008R 329,990.00
Houses R 4 300 000
Apartments / Flats R 2 500 000
Houses R 5 475 000
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.
Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.
Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.
Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!