Malema se 'afskeidstoespraak'

2012-02-10 13:43
Mnr. Julius Malema Vrydagoggend. Foto: Loanna Hoff

Mnr. Julius Malema Vrydagoggend. Foto: Loanna Hoffmann

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die geskorste ANC-jeugligaleiers sal hul leierskapsposisies net prysgee indien die opdrag van die jeugliga af kom, het mnr. Julius Malema, geskorste jeugligaleier, Vrydagoggend by die liga se lekgotla in Centurion gesê.

"Ons het onsself toegewy aan die jeugliga en ons sal alles in ons mag doen om vir die jeug se doelwitte te baklei.

"Net die jeugliga kan sê ons moet bedank. Ons sal die leiding en instruksies slegs van die jeugliga af aanvaar.

"Kamerade, as julle die ANC toelaat om van die leierskap van die jeug ontslae te raak, dan moet julle hulle ook die mag gee om nuwe leiers vir die jeugliga aan te stel."

Nietemin het Malema dit sy "afskeidstoespraak" genoem en gesê hy berei homself voor vir 'n lewe "buite die ANC en moontlik in die tronk".

Malema is vir vyf jaar as jeugligaleier geskors en sy appèl daarteen is Saterdag van die hand gewys.

 

 

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

sycomachinery sê... Daar moet seker geld te maak wees uit die tiepe scheme,hoekom anders doen mense dit so gereeld. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla Verso 160 SX MPV
2005
R 135,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Comfortline
2005
R 99,995.00

BMW

X1 xDRIVE20i AT
2012
R 402,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.