Man val hom dood van roltrap

2009-11-18 11:43

’n Jong man van Pretoria het sowat 15 meter na sy dood geval toe hy van ’n roltrap-reling by die Park View-winkelsentrum in Moreleta Park probeer afgly het.

Mnr. Maketa Moloantoa (21) van Sherenestraat in Garsfontein, Pretoria, het Maandagaand omstreeks 23:54 erge kop- en nekbeserings opgedoen toe hy met sy kop eerste op die grond geval het.

Sers. Lynnette Erasmus, polisiewoordvoerder, het gesê  kort voor dié voorval het Moloantoa en ’n vriend, mnr. Kyle Vivier (21), uit die Fashion TV-restaurant gekom.

“Terwyl die vriend op die roltrap geklim het, het die oorledene glo op die trap se reling gespring en met sy boude afgegly.

“Hy het seker so 1,2 meter af gegly toe hy sy balans verloor het en agteroor met sy kop eerste na onder begin val het,” het Erasmus gesê.

Volgens haar is Moloantoa na die Pretoria Oos-hospitaal geneem waar hy Dinsdag in die vroeë oggendure aan sy beserings beswyk het.

Mnr. Eric Olsson, bestuurder by die winkelsentrum, het gesê hulle ondersoek die voorval.

Die polisie is ook besig met ’n geregtelike doodsondersoek, het Erasmus gesê.

 

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2003
R 119,995.00

VOLVO

S40 2.4i Geartronic
2005
R 169,000.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.