'Meer boere op plase vermoor as in dié oorloë’

2009-08-20 11:48

Meer boere het die afgelope 16 jaar in plaasmoorde in Suid-Afrika gesterf as die algehele getal boere wat gedurende die destydse Mau-Mau-opstand in Kenia en die oorloë in Mosambiek, Rhodesië (Zimbabwe), Angola en Suidwes-Afrika (Namibië) dood is.

So het genl.maj. Chris van Zyl, ’n assistent-hoofbestuurder van die landbou-organisasie TLU SA, gister op ’n eiendomsregkonferensie van dié organisasie in Pretoria gesê.

Van Zyl het gesê volgens inligting tot hul beskikking het 1 127 mense sedert 1993 in altesame 1 864 “aangemelde plaasaanvalle” gesterf.

Hoewel daar die laaste tyd ’n afname in plaasaanvalle was, het die wreedheid daarvan toegeneem.

“Die brutaliteit wat met plaasaanvalle in Suid-Afrika gepaardgaan, is ongekend op ander plekke in die wêreld. Daarom is dit vir my onverklaarbaar dat daar nie in die buiteland baie oor die plaasmoorde in Suid-Afrika berig word nie,” het Van Zyl gesê.

“Vir elke plaasmoord wat plaasvind, is daar 12 of 13 plaasaanvalle.

“Bykans 78% van dié aanvalle word uitgevoer deur vreemdelinge. Die aanvallers is selde oudstryders, maar gewoonlik mense van tussen 22 en 28 jaar,” het Van Zyl gesê.

Daar is ook ’n verband tussen landelike misdaad en grond.

Navorsing het volgens hom bewys dit neem tot agt jaar om die plaas van ’n vermoorde produktiewe boer weer op dieselfde vlak te kry as voor die moord.

 

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

ilona.dejonge sê... 21 Mei 2012..... GOEIE MORE SUID AFRIKA!!!!!! Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 2-17°C Sunny. Cool. Bfn: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-20°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Systems Developer- Ruby Rails

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R400000

PA/ Office Co coordinator

Johannesburg, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
R12000 - R18000

IT Operational Manager

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R480000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

MAZDA

Mazda3 Sport 2.0 Individual 5-dr
2005
R 149,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 65,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.