Nestlé: AfriForum begin veldtog oor melkaankope

2009-09-30 23:56

Die burgerregte-inisiatief Afri­Forum het ’n veldtog teen Nestlé begin omdat dié onderneming melk koop van die plaas van pres. Robert Mugabe se vrou.

As Nestlé nie binne ’n week ophou daarmee nie, wil AfriForum hê dat mense ’n wêreldwye boikot teen Nestlé-produkte begin.

Dit kom nadat Suid-Afrikaanse teoloë gister gevra het dat druk op Nestlé geplaas word en die moontlikheid van ’n boikot genoem het.

Op die webwerf www.nestlebloodmilk.com vra AfriForum dat mense e-posse aan Nestlé se kantore in Switserland, Suid-Afrika en Zimbabwe stuur om teen die aankoop van “bloedmelk” van mev. Grace Mugabe se plaas beswaar te maak.

Mnr. Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het gesê: “Nestlé se aankoop van sowat 1?miljoen liter melk van die plaas wat mev. Grace Mugabe onder verdagte omstandighede ‘bekom’ het, is ’n miskenning van die basiese menseregte van elke Zimbabwiër wie se bloed gevloei het en steeds vloei aan die hand van Mugabe.”

Nestlé het vroeër in ’n verklaring gesê hy beplan nie om aan Zimbabwe te onttrek nie.

Dit sou tot verdere kostekorte en honderde werkverliese lei.

Die maatskappy het by die plaas van Mugabe se vrou begin melk koop nadat 8 van sy 16 verskaffers teen einde verlede jaar hul deure gesluit het.

Die melk wat hulle by mev. Mugabe se Gushungo-melkplaas koop, is tussen 10% en 15% van hul plaaslike voorraad.

- Beeld

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 19-26°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Mostly sunny. Warm.
Jhb: 16-28°C More sun than clouds. Mild. Bloem: 19-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-31°C Mostly sunny. Warm. PE: 20-25°C Showers early. Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Network Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R20000 - R32000

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Tazz 130 5-dr MY00
2006
R 67,990.00

AUDI

A4 1.8T FSi Ambition MY09 8-sp Multitronic
2011
R 275,900.00

VOLVO

S40 2.4i
2004
R 164,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.