Operasies wag oor talle met verlof is

2010-07-29 22:31

Dit lyk of die Steve Biko- Akademiese Hospitaal in Pretoria gaan sukkel om sy agterstand in beplande (elektiewe) operasies wat tydens WB 2010 ontstaan het, binnekort uit te wis.

Soveel verpleegsters neem nou glo verlof nadat hulle verbied is om dit tydens die toernooi te doen dat operasies weer uitgestel moet word.

Ingeligtes beweer chirurge is aangesê om hul teaterlyste tot minstens einde Augustus te sny.

Mnr. Willem Els (76), ’n Pretorianer, het vertel ontstoke dokters het hom en meer as 20 ander pasiënte vandeesweek huis toe gestuur.

“Ons het die hele dag daar gesit en wag. Ek moet ’n heupoperasie kry en loop al jare in pyn. Skielik het die dokters gesê hulle kan nie opereer nie.

“Hulle het gesê ons moet oor so drie tot vier weke terugkom.”

Beeld verneem die beperking van teaterlyste geld ook in die onkologie-afdeling.

Tot 50% van teaterlyste is glo sedert 11 Junie gekanselleer.

Na verneem word, is daar kankerpasiënte wat dringend geopereer moet word.

Tydens WB 2010 is alle elektiewe operasies beperk sodat die hospitaal op ’n gereedheidsgrondslag vir moontlike groot rampe kon wees.

Mnr. Mandla Sidu van die departement het gister ontken dat teaterlyste met 50% gesny is.

“Die aantal operasies word onder meer bepaal deur die beskikbaarheid van teatersusters, soos nog altyd die geval was, en dit gebeur in alle hospitale, ook op ander plekke,” was die antwoord wat Sidu van die hospitaal gekry het.

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R550,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Service Line Manager: Water

Gauteng
Master Career Consulting

Service Line Manager: Mining

Gauteng - JHB North/Sandton
Master Career Consulting

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...