R1 miljoen vir kind wat nou in gr. 1 is

2012-01-24 21:43

Die ouers van ’n kind wat vanjaar met gr. 1 in ’n private skool begin het, sal na raming meer as R1 miljoen nodig hê vir hom of haar om laer- en hoërskool en tersiêre onderrig te voltooi.

Discovery Invest het in ag genome die nuwe skooljaar en stygende onderwyskoste ’n ontleding gedoen om te kyk wat die opvoeding van kinders in private én openbare skole en universiteite ouers in die toekoms uit die sak sal jaag.

’n Kind wat vanjaar in ’n openbare skool begin skoolgaan, sal sowat R133 536 vir laerskool en R192 860 vir hoërskool nodig hê.

As hy ’n private skool bywoon, sal dit onderskeidelik sowat R267 072 vir laerskool en R540 008 vir hoërskool kos.

Wanneer dié kind universiteit toe gaan, sal hy sowat R335 130 vir klasgeld, R157 708 vir verblyf en R44 356 vir boeke nodig hê. Dit is in totaal sowat R537 194.

’n Kind wat vanjaar gebore is en oor vyf of ses jaar skool toe gaan, sal R196 208 vir sy openbare laerskool-onderrig en later R283 375 vir ’n openbare hoërskool-onderrig nodig hê.

Dié kind se tersiêre onderrig sal na verwagting in totaal sowat R789 314 kos.

Mnr. Kenny Rabson, uitvoerende adjunkhoof van Discovery Invest, sê ouers moet so vroeg moontlik voorsiening vir hul kinders se onderrig begin maak.

Hy verduidelik dat vir elke R10 000 wat in 2002 vir onderwys betaal is, die bedrag vanjaar sowat R20 000 is.

Die gemiddelde styging in onderwyskoste was oor die afgelope dekade sowat 7,2%.

Dit verdubbel as’t ware die bedrag geld wat vir onderwys nodig is oor ’n periode van tien jaar. 

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 17-24°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Broken clouds. Warm.
Jhb: 16-28°C Broken clouds. Warm. Bfn: 14-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 21-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 17-23°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Ward PA

Richards Bay, South Africa
Hutech International Group
R5000 - R6000

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 115,990.00

VOLKSWAGEN

Polo Vivo 1.4 Base
2011
R 119,900.00

MERCEDES-BENZ

C200 CDi BE AVANTGARDE AT
2011
R 395,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.