Roccy sien ál beter ná operasie

2012-02-19 22:10

Roccy die weesrenosterbulkalf wat heeltemal blind was nadat stropers hom oor sy kop geslaan het, kan al baie beter sien.

Me. Yvonne Gioia, eienaar van die Elandela- private wildreservaat buite Hoedspruit, het gesê dit is ’n wonderwerk.

Dr. Antony Goodhead, die veearts wat Roccy op 3 Januarie by die Onderstepoort- veeartsenykundige hospitaal in Pretoria geopereer het, het Roccy vandeesweek by Elandela besoek.

Hy is baie tevrede met Roccy se herstel. Roccy is voor die operasie in Januarie met ’n vragmotor van Hoedspruit na Pretoria vervoer.

Goodhead het tydens ’n anderhalfuur lange operasie die katarakte uit Roccy se oë verwyder.

Tydens die opvolgondersoek vandeesweek het hy vasgestel daar is geen obstruksies wat kan verhinder dat lig op die retinas van Roccy se oë skyn nie.

Roccy het lustig melk uit ’n bottel gesuip terwyl Goodhead sy oë ondersoek het.

Sluit aan by Beeld se Facebook-bladsy en volg Beeld op Twitter


 

Dr. Antony Goodhead ondersoek Roccy, die weesrenosterkalf, se oë terwyl die jong dier lekker aan sy tietiebottel suig. Foto: ELANDELA RHINO SURVIVOR TRUST

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

hespach sê... ... en vandag is dit 23 Mei 2012 en is ons nog hier, of het ek die jaartal in die berig gemis> Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Discovery 2.5 TD5 ES 4x4 Dsl AT
2004
R 229,000.00

LEXUS

IS 250
2006
R 280,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Comfortline 5-dr
2003
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.