Sakeman verdrink tydens kerkkamp toe kano omslaan

2011-10-09 21:35

Die Hervormde kerk in Nelspruit is die naweek in rou gehul toe ’n lidmaat van die kerk, mnr. Henry Visser (47), tydens ’n kerkkamp verdrink het.

Die tragedie het hom Vrydag kort ná 16:00 by die Kwenadam (voorheen die Braam Raubenheimer-dam), buite Lydenburg, afgespeel.

Die kerk sou glo die naweek ’n hengelkompetisie by die dam aanbied.

Visser, ’n sakeman van Nelspruit, het met sy kano die dam ingeroei om vislyne in te neem.

Die wind het opgesteek en die golwe op die dam het sy kano sowat 150 m van die wal laat omslaan.

Hy het ’n ruk aan die kano gehang, maar later begin wal toe swem.

Van die hengelaars het hom onder die water sien verdwyn.

Die hengelkompetisie is daarna afgestel.

Lede van die polisie in Mpumalanga se duikeenheid het omstreeks 18:00 met ’n soektog na sy lyk begin.

ié is eers gister omstreeks 15:00 op ’n diepte van sowat 6 m gekry.

Kapt. Pottie Potgieter, bevelvoerder van die duikeenheid, het gesê die soektog is bemoeilik omdat hulle nie geweet het presies waar Visser onder die water verdwyn het nie.

Digte watergras op die bodem van die dam het hul soektog verder bemoeilik, het Potgieter bygevoeg.

Visser se suster, me. Lilly van Rensburg, en sy dogter, Bea, het tydens die soektog aan wal gewag.

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

hespach sê... ... en vandag is dit 23 Mei 2012 en is ons nog hier, of het ek die jaartal in die berig gemis> Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BI SQL Specialist

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R300000 - R400000

Apple Applications Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R500000 - R600000

Android developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R350000 - R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Discovery 2.5 TD5 ES 4x4 Dsl AT
2004
R 229,000.00

LEXUS

IS 250
2006
R 280,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Comfortline 5-dr
2003
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.