‘Sexy ... wie, ek, Bobby?’

2012-02-03 21:40

Bobby van Jaarsveld het eers gedink hy hoor verkeerd toe hy as die plaaslike Cosmopolitan se sexyste man van die jaar aangewys is.

Lesers van die vrouetydskrif het 13 mans benoem vir die titel en kon dan per SMS vir hul gunsteling stem.
Van Jaarsveld (24) het die

meeste stemme gekry en eergisteraand weggestap met die titel, R10?000 en ’n trofee in die vorm van ’n man se bolyf.

“Dis wonderlik,” het hy gister aan Beeld gesê terwyl hy verleë gelag het.

“Toe hulle praat van ’n sanger, het ek nie dadelik besef hulle praat van my nie. Hulle moes weer ’n keer vir my sê ek het gewen.”

Onder Van Jaarsveld se mededingers was die Survivor: Maldives-deelnemer Lu­khanyo Nontshinga, die Top Billing-aanbieder Janez Vermeiren en die sewes-rugbyspelers Neil Powell en Chris Dry.

Gelukwensing van sy ondersteuners het op sy Twitter-profiel ingestroom ná die aankondiging. Sy suster, Karlien, en sangers soos Sarah Theron en Johan C. Venter was van die eerstes wat hom gelukgewens het.

“Mooi van binne en buite,” het sy ma en agent, me. Ronel Brink, getwiet.

Van Jaarsveld en sy vrou, Annatjie, se seun, Sion, is nou drie maande oud en die sanger sê hulle slaap nie veel nie. Nietemin maak hy seker hy kom drie keer ’n week in die gimnasium en let op wat hy eet, veral wat stysel en suiker betref..

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

hespach sê... ... en vandag is dit 23 Mei 2012 en is ons nog hier, of het ek die jaartal in die berig gemis> Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JD Edwards BA

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

LAND ROVER

Discovery 2.5 TD5 ES 4x4 Dsl AT
2004
R 229,000.00

LEXUS

IS 250
2006
R 280,000.00

VOLKSWAGEN

Golf 4 1.6 Comfortline 5-dr
2003
R 95,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.