Sy vrou kry verniet aandele toe hy vervolger word

2009-11-17 22:38

Mev. Girly Majola-Pikoli het “verniet aandele ter waarde van miljoene rande” in ’n Kebble-maatskappy gekry op die dag waarop haar man die nasionale vervolgingshoof geword het.

Dit was ’n maand nadat ’n bedrogsaak teen mnr. Roger Kebble van die hofrol geskrap is en nooit heropen is nie.

Mnr. Jackie Selebi se regsverteenwoordiger, adv. Jaap Cilliers SC, het dié “feite” gister aan adv. Vusi Pikoli gestel.

Die dag waarop die aandele mev. Pikoli toegeval het, was 1 Februarie 2005. Pikoli het in kruisondervraging erken hy en sy vrou is binne gemeenskap van goedere getroud.

Die aandele is in die maatskappy Bulisango Holdings Beperk. Bulisango se hoofbate was aandele in die maatskappy Simmer and Jack, wat deel was van die groter JCI-groep waarvan die Kebbles die grootste aandeelhouers was.

“Ek het dit nie geweet nie,” het Pikoli getuig. “Sy het my van die aandele gesê, maar ek het nie van die Kebble-konneksie geweet nie.”

Mnr. Glenn Agliotti het vroeër getuig die aandele is sowat R20 miljoen werd.
 

Binne Beeld

Nuutste Nuus-kommentaar

hespach sê... ... en vandag is dit 23 Mei 2012 en is ons nog hier, of het ek die jaartal in die berig gemis> Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Finance Reporting

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Business Solutions Consultant

Cape Town
Communicate Cape Town IT
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

HYUNDAI

Elantra 1.6 GLS AT MY98
2002
R 72,995.00

MITSUBISHI

Triton 2.4 MPi D-Cab PU MY08
2010
R 219,995.00

TOYOTA

Hilux 2700i D-Cab Raider LWB RB MY02
2007
R 209,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.