vermaak en kuns

Gerber en Hama môre in Musaion

2010-09-02 23:00

Die Pretoriase tjellis Anzel Gerber en die Japannese pianis Rinko Hama gee môreaand om 19:00 ’n uitvoering in die Mu- saion in Pretoria.

Bosveld se Jock singende in Jozi

2010-09-02 23:00

Jock of the Bushveld – The Musical is die volgende musiekspel uit die stal van Deon Opperman se Packed House Productions.

musiek

Jong talent só met sukses gekoester

2010-09-02 23:00

In ’n land waar minder as 2% van sy minderjarige bevolking die voorreg geniet om ’n musiekinstrument te leer bespeel, behoort die ontwikkeling van so ’n kultuur plaaslik minstens ’n prioriteit te wees.

idols sa

Toptien-‘Idols’ het gekom om te wen

2010-09-02 23:00

Dis Woensdagmiddag by die Idols-huis. Dinge is bedrywig. Nie net is die toptien besig om voor te berei vir vanaand se optrede in die Mosaïek Teatro in Fairland, Johannesburg, nie – daar is ook ’n swetterjoel ander mense wat almal op hul eie missie is.

Kuns, mensliefde haar nalatenskap

2010-09-01 23:00

Ferrie Binge-Coetzee (84) is verlede week in haar woonstel dood toe ’n verwoestende brand op die derde verdieping van die St. Martini Gardens-woonstelle in die Tuine in Kaapstad uitgebreek het.

Gedig-boek ná jare gevind

2010-08-31 23:35

In die laat 80’s het Judith Mason ’n gedig (in boekvorm) van Wilma Stockenström geïllustreer en ’n oplaag daarvan laat druk by die eertydse Broederstroom Press.

 
2 pianiste kry vleuels

2 pianiste kry vleuels  Die Suid-Afrikaanse pianiste Cara Hesse en Laura Pauna, wat nou in Duitsland gevestig is, is terug vir ’n konsertreis wat Sondag om 16:00 in Unisa se ZK Matthews-saal teen Muckleneukrant in Pretoria begin. Die twee speel ’n hoogs opwindende program op twee vleuelklaviere – ’n fantasie van Schubert, Busoni se Duettino Concertante (na Mozart), die Viernootwals van Hendrik Hofmeyr, Bucchi se Racconto Siciliano, en ten slotte Ravel se Rhapsody Espagnole. Die twee keer middel September terug na Pretoria vir ’n konsert in die Brooklyn-teater – Vier hande op ’n Steinway – en vroeg in Oktober is hulle in Durban vir Mozart en Poulenc se concerto’s vir twee klaviere met die KZN Filharmonie. Navrae: 012 429 3344.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Ou vriende vind mekaar

2010-09-02 23:00

’n Mens kon hierdie kombinasie te wagte wees, al het dit 16 jaar geneem. Albei is immers flambojant en gladdebek – én ervare op hul gebied.

Ou huise kry laaste asems as galerye

2010-09-01 23:00

In Maart is die eerste Pandora Art House-uitstalling en partytjie in Pretoria aangebied. ’n Leë woonhuis is omskep in ’n galery en verskeie kunstenaars het werk daar vertoon.

Begaafde Primakof gryp geleenthede wyd aan

2010-09-01 23:00

Die Russies gebore pianis Wassili Primakof sê in enige konsertpianis se loopbaan duik daar geleenthede op waaroor jy móét besluit, ten goede of ten kwade.

Landskap van Pierneef haal R1,232 miljoen

2010-08-31 23:35

’n Landskapskildery wat in 1945 in olie op doek geskilder het, Landskap met rivier, is op die pas afgelope oudhedeveiling van Stephan Welz & Kie. in Johannesburg vir R1,232 miljoen verkoop.

binne beeld

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Accountant - EE

Gauteng
Hire Resolve
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...