2012-05-20 21:37
BTE VO1SS, die sanggroep wat uit die voormalige Black Tie Ensemble ontstaan het, bied dié naweek die produksie Kyk hier staan ’n nuwe mens aan.
2012-05-20 21:37
Hy glo die kunste, en natuurlik spesifiek die Staatsteater, moet soos enige ander sakeonderneming bedryf word, met gesonde sakebeginsels wat aan die hart daarvan lê.
2012-05-20 21:37
“Wat sal gebeur as iemand skielik die deur oopmaak? Sal hy dan ook reageer soos iemand wat ’n geheim in eie boesem dra?”
2012-05-18 23:48
Carlos Fuentes se afwesigheid op die Nobel-lys sal ’n blywende aanklag teen dié deurlugtige liggaam se oordeelsvermoë bly.
2012-05-17 22:59
Zahara is binnekort in Brakpan vir die opname van haar eerste regstreekse DVD.
2012-05-17 22:59
Die flambojante pianis en vermaaklikheidkunstenaar Rocco de Villiers bepeins die waarde van skoonheid in die produksie Beautiful, Beautiful Piano.
2012-05-17 22:59
Die eerste uitstalling van werk uit die universiteit se permanente versameling is te sien onder die titel WAM! Seeing Stars.
2012-05-16 23:10
Gabie sê die ooreenkomste van die Londen-landskap en dié in die werk van Seurat het hom onmiddellik opgeval toe hy die terrein verlede jaar vir die eerste keer besoek het.
2012-05-15 22:53
Die Frankryk-Suid-Afrika-seisoen sluit in 70 projekte, uitstallings, dansaanbiedings en verwante inisiatiewe oor die hele Suid-Afrika heen.
2012-05-15 22:53
Die komitee van die Ingrid Jonker-prys wag inskrywings in van Engelse debuut-digbundels wat in 2010 en 2011 verskyn het.
2012-05-15 22:53
Die Suid-Afrikaanse DJ Paul Almeida tree in die voorvertonings vir die Sweedse popgroep Roxette op wanneer dié tweetal Suid-Afrika volgende maand weer besoek.