Freida Lock se ‘Kombuis‘ haal R1 milj.

2009-09-24 07:48
Freida Lock

Freida Lock se Kitchen Interior with a Red Carpet, olie op bord.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

’n Werk van Freida Lock is vroeër dié maand op ’n veiling van Strauss & Co. verkoop vir net meer as R1 miljoen.

Lock se Kitchen Interior with a Red Carpet (1951) is vir R1 002 600 verkoop – ’n wêreldrekordprys vir ’n werk van dié kunstenaar.

Nog ’n werk van Lock, Interior with a Red Carpet (sonder jaartal), is vir R891 200 verkoop.

Lock is 1902 in Engeland gebore en het in 1920 saam met haar ouers na Suid-Afrika verhuis.

Haar ouers was gekant teen ’n kunstenaarsloopbaan vir hul dogter en Lock het, totdat sy in 1932 terug is Londen toe om kuns te gaan studeer, onder meer as vrugtepakker, goewernante en joernalis gewerk.

In 1935 het sy teruggekeer na Suid-Afrika en in Kaapstad ’n stigterslid van die Nuwe Groep geword. Haar eerste solo-uitstalling was in 1943. In die laat ’40’s het sy na Zanzibar gereis en daar geskilder. Lock is in 1962 in Londen dood.

Ander topverkopers op die Strauss & Co.-veiling was Maggie Laubser, Alexis Preller, Edoardo Villa, Anton van Wouw, Ruth Everard-Haden, J.H. Pierneef, George Pemba en Cecil Skotnes.

Die veiling, wat in twee sessies afgehandel is, het ’n bruto inkomste van R23,5 miljoen opgelewer.
 

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Proposals Manager

Kya Sand, South Africa
Key Recruit
Market Related

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2003
R 119,995.00

VOLVO

S40 2.4i Geartronic
2005
R 169,000.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.