Jozi-fliekfees dié naweek in Bioscope

2012-02-07 22:31

Die eerste Jozi-rolprentfees (JFF) word van Vrydag tot Sondag in die Bioscope in Main Street Life en die Kensington-klub aangebied. Op dié fees word flieks van Johannesburgse en Gautengse rolprentmakers vertoon.

Verskeie van die rolprentmakers woon die fees by.

Aan die einde van die fees volg die JFF-prysgeleentheid waartydens pryse toegeken word aan die beste rolprent, beste dokumentêr, beste animasie, beste kort fiksiefliek, beste studentefliek, asook ’n gehoorprys.

Die prysaand word in die Kensington-klub aangebied.

Die fees begin Vrydag om 19:00 met die vertoning van Man on Ground, ’n fliek van Akin Omotoso. Ná die vertoning is daar ’n gespreksgeleentheid met die regisseur.

Die Saterdag-program bestaan uit Africa Shafted under One Roof, ’n fliek van Ingrid Martens (11:00); Forerunners van Simon Wood (12:15); RFK in the Land of Apartheid met Tami Gold en Larry Shore as regisseurs (13:30); ’n kortfiksiefees (16:00); Semi-soet van Joshua Rous (18:00) en ’n fees van studenteflieks (20:30).

Sondag is aan die beurt Imam and I, ’n fliek van Khalid Shamis (11:00); My Hunter’s Heart van Craig Foster en Damon Foster (12:45) en Retribu- tion van Michael Mikuna Dewil (16:30).

Dié flieks word in die Bio-scope vertoon. Kaartjies kos R20 (sommige flieks is gratis).

- Vir nog inligting besoek www.jozifilmfestival.co.za.

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BA - JDE

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

JD Edwards BA

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2008
R 265,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.