Kortkuns

2011-06-07 22:34

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

PanDora open musiekboks

Die PanDora Art House in Muckleneuk, Pretoria, het ’n vol program met onder meer rolprent- en musiekvertonings.

Die fliek Dialogue avec mon jardinier (Conversations with My Gardener) word vanaand vertoon.

’n Ligte vegetariese ete word om 19:00 bedien en die fliek word om 20:00 vertoon. Kaartjies kos R50 en bespreking is noodsaaklik.

Die pianis en stemkunstenaar Shannon Hope lewer Vrydag ’n vertoning. Sy sal ’n voorsmakie gee van haar album Fight a New Day, wat later vanjaar bekend gestel word. Kaartjies kos R50 en ’n klein à la carte-ete is beskikbaar teen tussen R30 en R70. Deure open om 19:00 en die vertoning begin om 20:00.

Die Brixton Moord & Roof Orkes tree op 17 Junie op. Kaartjies kos R70 en ’n ete word van 19:00 bedien.

Die sanger Christoff Beukes gaan maak op 24 Junie ’n draai met sy folk-rock/boere-rock-klank. Sy vertoning begin ook om 20:00 en à la carte-etes is van 19:00 beskikbaar. Toegang kos R50.

Op 1 Julie besoek die sanger en liedjieskrywer Joshua

Grierson die PanDora Art House. Sy vertoning begin ook om 20:00; met ’n ete van 19:00. Toegang kos R40.

- Die PanDora Art House is by Bereastraat 621, Muckleneuk, Pretoria.

Bespreek vir die vertonings by pandora.art1@gmail.com of besoek www.pan-dora.co.za vir meer inligting.


Andries (Roof) Bezuidenhout … Saam met die ander lede van die Brixton Moord & Roof Orkes binnekort in die PanDora Art House in Pretoria.


Kitaarmeesters in Durban
Die kitaarmeesters Dan Patlan- sky en Guy Buttery span vandeesweek in Durban kragte saam vir ’n optrede in die Cata- lina-teater.

Patlansky is een van die land se mees gerekende blueskitaarspelers en hy speel tydens sy optredes saam met Buttery op ’n akoestiese kitaar.

Buttery is oorspronklik van Durban en dié vertoning saam met Patlansky in sy tuisdorp is al lank ’n droom. Die twee kuns­te­naars sal elk solovertonings lewer, maar ook saam speel.

Die vertonings in Durban se Catalina-teater by Boatman-straat 18, Wilson’s Wharf, is van môre tot Saterdag om 20:00.

Daar is Sondag ook ’n vertoning om 18:00. Besprekings by 031 305 6889 en tsibisi@mweb.co.za. Die kaartjies kos R80 of R65 vir studente en pensioentrekkers.


Guy Buttery


Dan Patlansky


Schwartz swing nou hier
Die swing-album waaraan André Schwartz geruime tyd gewerk het, is nou klaar en word Vrydag om 20:00 amptelik in die Centurion-teater bekendgestel.

Schwartz tree tydens dié geleentheid met ’n volle orkes op. Die album heet Big Band Classics en bevat groot swingtreffers soos Fly Me to the Moon , Paper Moon , Heaven, You’re One Hell of a Find en Makin’ Whoopee!

Bespreek vroegtydig vir die vertoning in die Centurion-teater by 012 664 7859.


Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

BA - JDE

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

JD Edwards BA

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R400000 - R500000

Financial Controller

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2008
R 265,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.