Kubane dans in Lyric-teater

2012-02-06 22:02

Die Kubaanse dansgeselskap Lizt Alfonso Dance Cuba is binnekort in die land op sy eerste besoek aan Suid-Afrika.

Die besoek is moontlik gemaak deur die departement van kuns en kultuur wat Mzansi Productions gevra het om as gasheer vir die besoekers op te tree. Mzansi het jare lank al ’n band met Kubaanse dansgeselskappe.

Lizt Alfonso Dance Cuba is van Vrydag tot Sondag in die Spier-amfiteater in Stellenbosch en van 17 tot 19 Februarie in Johannesburg in die Lyric-teater by Gold Reef City.

Die Lizt Alfonso Dance Cuba van Havana is in 1991 gestig deur die choreograaf Lizt Alfonso. Die groep is bekend vir hul kombinering van ballet, kontemporêre dans en flamenco-elemente met Spaanse en Afro-Kubaanse ritmes. Hulle maak deurentyd gebruik van ’n orkes op die verhoog.

Benewens die optredes is die geselskap ook betrokke by choreografie-werksessies in Khayelitsha, Guguletu en Soweto.

- Lizt Alfonso Dance Cuba is in die Lyric op 17 Februarie om 21:00, op 18 Februarie om 20:30 en op 19 Februarie om 19:30. Kaartjies kos tussen R120 en R300. Skoolkinders betaal R60.

Bespreek deur Computicket by 083 915 8000 of op die webwerf www.computicket.com. 

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Polo 1.6 Trendline 5-dr MY05
2007
R 125,995.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

TOYOTA

Quantum 2.7 14-s Bus
2008
R 265,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.