Nibs van der Spuy gooi Gauteng-draai

2011-02-27 21:34

Nibs van der Spuy?… Vandeesweek in Gauteng vir ’n paar optredes. Foto: Alet Pretorius

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Die internasionaal bekende kitaarspeler, sanger en liedjieskrywer Nibs van der Spuy is vandeesweek vir drie optredes in Gauteng.
Die eerste is Woensdag in die Steak & Ale-musiekrestaurant in Centurion.

Van der Spuy toer reeds die afgelope vier jaar deur die wêreld met sy kenmerkende en meesterlike akoestiese-kitaarspel en treffende lirieke.

Kritici beskou hom veral in Europa as ’n vars bries in die nu folk-beweging.

Met die uitreiking van sy jongste CD, A House Across the River, het ’n Franse koerant ’n volbladartikel oor hom gepubliseer.
Sy eerste DVD, Live at the Vagabond Café, is einde verlede jaar uitgereik.

Woensdag se konsert in die Steak & Ale begin om 19:30 en kaartjies kos R80. Bespreek by 0 012 664 5155 of stuur e-pos na info@steakandale.co.za.

Hy tree Donderdag om 19:30 saam met Albert Frost op in Saartjie se Garage in Melville, Johannesburg.

Kaartjies kos R130 en sluit eetgoed in. Bespreek by 0 072 997 6903 of per e-pos by saartjiegarage@gmail.com.

Sy laaste vertoning in die reeks is Saterdag in die Pandora Art House in Pretoria.

Kaartjies kos R100 en die vertoning begin om 19:00.

Vir besprekings, skakel 0 084 997 3903 of stuur e-pos na Pandora.art1@gmail.com.

Binne Beeld

Weer
Lotto
Ksd: 13-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 7-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 13-25°C Sunny. Pleasantly warm.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Management Finance Reporting

Gauteng
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
R800000 - R850000

Business Solutions Consultant

Cape Town
Communicate Cape Town IT
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHANA

Star 1.3 PU
2006
R 55,995.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.4 Trendline MY05
2005
R 94,990.00

AUDI

A6 3.0 TDi Quattro Tiptronic Dsl MY06
2008
R 480,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.