Johannesburg

Saterdag

More sun than clouds. Cool.

4°C
17°C

7 day forecasts

Vanaand se ‘Survivor’ ’n wipwaentjierit

2010-02-24 13:20

Af is jy! Gys de Villiers beland in die water tydens dié week se beloningsuitdaging. Foto: m-net

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Sit maar die sitplekgordels aan, want vanaand se episode van Survivor SA: Santa Carolina (M-Net om 19:30) is ’n wipwaentjierit!

Dit is die een episode waarin die deelnemers so na aan vuisslaan en bloedvergieting kom as wat hulle onder die wakende oog van die aanbieder Nico Panagio kón kom.

Die gemoedere loop hoog en die kinkel in vanaand se episode – waar die twee stamme elk iemand van hul keuse by die ander stam kan gaan haal en daarmee saam iets van waarde by daardie stam kan wegneem – gaan jou laat lê van die lag.

Een van die stamme is beslis emosioneel en geestelik sterker as die ander en speel só kat en muis met hul teenstander se afgevaardigde dat dié baie na daaraan kom om heeltemal kop te verloor.

Die twee uitdagings is van die beste wat kykers tot nog toe in dié reeks gesien het.

Een van die deelnemers is daarop uit om iemand in die mededingende stam die josie in te maak en slaag uitstekend daarin.

En soms gebeur dinge só vinnig dat jy dit gaan mis as jy jou oë knip.

Die enigste vraag ná vanaand se episode is of M-Net die res van die reeks in dié trant sal kan volhou!
 

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-17°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Mechanical Project Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Electrical Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Electrical Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T3 1.3 5-dr AC
2007
R 99,990.00

TOYOTA

Yaris T3 1.3 Plus 5-dr
2006
R 92,990.00

AUDI

A4 3.0 TDi Quattro Tiptronic Dsl MY05
2005
R 200,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

VIERLANDEN

House R 1 750 000

BRYANSTON

Apartment R 1 300 000

CRAIGAVON

House R 1 290 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...