2012-02-03 06:00
Dié rolprent deur die bekroonde Alexander Payne sou kon afstuur op ’n redelik middelmatige drama as dit nie was vir die feit dat Matt uitvind sy vrou was ontrou nie.
2012-02-03 06:00
Sandler wys hy kan nóg vrotter
2012-02-03 06:00
Cage, Kidman uit hul diepte in flou riller
2012-02-03 06:00
Dit is glo die eindtye. Die son spoeg vuur, die Majas het ophou tel en nog net een of twee berigte oor vloede en hittegolwe, dan gaan mense sekerlik weer begin blikkieskos opgaar. Maar Van Coke Kartel is nié bang nié, het Rozanne Els uitgevind.
2012-02-03 06:00
Dié week luister ons na Robbie Klay en die Kongos se nuwe albums.
2012-01-27 06:00
Dit is aan J. Edgar Hoover te wyte dat daar vandag ’n perk van tien jaar op die termyn van die direkteur van die FBI is.