Wen lekker pryse in 'Survivor'-kompetisie

2010-02-19 10:04

Toshiba Flatiron T110 – ’n dun monstertjie wat net 24,9 mm dik is en ’n skrale 1,58 kg weeg.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Beantwoord elke week die vrae oor Survivor South Africa: Santa Carolina en die kompetisie-pryse en jy kan een van vier gelukkige wenners wees in Vrydag! se spesiale kompetisie.

Die pryse wat gewen kan word, is ’n HD PVR (sonder intekengeld) deur DStv, ’n TomTom-GPS, ’n Toshiba-skootrekenaar en ’n Lapdesk met webkamera en koordlose muis van Logitech.

Speel só saam:

Beantwoord die onderstaande vrae. Daar sal oor die volgende agt weke elke week twee nuwe vrae wees om te beantwoord.

Jy kan elke week deelneem en soveel SMS-inskrywings stuur as jy wil. SMS’e kos R2 elk.

Alle korrekte antwoorde word oorgedra na die poel waaruit die wenners op 18 April getrek sal word. Daar sal egter elke week 20 gelukkige wenners wees wat ook vyf gratis bonus-inskrywings sal wen.

Stuur jou SMS’e met die slagwoord SURVIVOR, jou twee antwoorde en jou naam na 37932.

Inskrywings moet ons voor môre 12:00 te bereik.

Voorbeeld: SURVIVOR ANTWOORD ANTWOORD NAAM

Die antwoord op die Survivor-vraag kan elke week gevind word in die rubriek Survivor-klets hierbo en die antwoord op die vraag oor die kompetisie-pryse in die brokkie hiernaas.

Hierdie week se vrae:

1. Wie het die hoenders se koppe afgekap?
2. Watter skerm lewer HD-helderheid?

KRAGTIGE MONSTERTJIE

Hy bied die beste kombinasie van styl, draagbaarheid en prosesseerkrag. Dis die Toshiba Flatiron T110 – ’n dun monstertjie wat net 24,9 mm dik is en ’n skrale 1,58 kg weeg.

Die TruBrite-skerm lewer HD-helderheid teen ’n resolusie van 1366 x 768 wat nog nooit van- tevore in so ’n klein skootrekenaar gedoen is nie.

Die batterylewe is ’n ongelooflike nege uur. Lees meer by SlimGatBlok, www.smartcraft.biz
 

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CITROEN

C2 1.6i VTS 3-dr
2008
R 92,995.00

TOYOTA

Hilux 2400 LWB Dsl MY98
2004
R 95,995.00

FORD

Figo 1.4 Trend 5-dr
2012
R 124,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.