Johannesburg

Saterdag

More sun than clouds. Cool.

4°C
17°C

7 day forecasts
wêreld

Vrou sê sy het 8 babas vermoor

2010-07-29 22:32

’n Vrou (47) het erken sy het agt van haar babas versmoor en hul lyke in die noorde van die land weggesteek, het ’n staatsaanklaer gesê.

Dié gebied stier gevegte in hul peetjie

2010-07-28 23:52

Stiergevegte is gister in Katalonië, die noordoostelike deel van Spanje, verbied. Katalonië se parlement van 135 lede in Barcelona het ten gunste van so ’n verbod gestem.

Sarkozy se Carla maak fliekdebuut

2010-07-28 23:58

Carla Bruni-Sarkozy, vrou van pres. Nicolas Sarkozy van Frankryk, het haar rolprentdebuut eergister gemaak saam met Owen Wilson in ’n rolprent deur die regisseur Woody Allen wat hier verfilm word.

Plane

Al 152 passasiers sterf in vliegramp

2010-07-28 14:11

Al 152 passasiers en bemanningslede wat aan boord die vliegtuig was wat Woensdag naby Islamabad neergestort het, is dood.

somalia

‘Wêreld skeep Somalië te lank af’

2010-07-27 23:12

Die bomaanvalle op 11 Julie wat die lewe van meer as 70 WB 2010-geesdriftiges in Kampala geeis het, is ’n wekroep dat die hele Oos-Afrika ’n gevaarlike plek geword het.

Kaing Goe-ek Eaf

Khmer Rouge-hoë kry 25 j. vir moord

2010-07-26 22:55

Die eerste Khmer Rouge-bevelvoerder wat voor ’n Verenigde Nasies (VN)-gesteunde tribunaal verskyn het, is gister tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.

 
Hou jou oog op die bal

Hou jou oog op die bal  Mnr. David Cameron, Britse premier, speel krieket in ’n stadion in Nieu-Delhi, Indië. Hy het vandeesweek groot gewag gemaak van ’n verdedigingskontrak van $1,1 miljard (sowat R8 miljard) wat met Indië beding is.Foto: B. Mathur, REUTERS

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Vliegtuig tref heuwels

2010-07-28 23:54

Al 152 mense aan boord is dood toe ’n passasierstraler gister kort voor landing in heuwels buite Islamabad, Pakistan, in gure weer en mistigheid neergestort het.

mswati

Prins dreig joernaliste met dood

2010-07-27 23:12

Doodsdreigemente aan joernaliste deur die broer van koning Mswati III van Swaziland het gister skerp kritiek ontlok.

oorlog

Duisende geheime militêre lêers lek uit

2010-07-27 23:12

Die uitlek van meer as 90 000 geheime militêre lêers het ontsteltenis veroorsaak onder die lande wat deel is van die oorlog in Afga­nistan.

loveparade

Polisie waarsku voor fees waar 19 doodgaan

2010-07-26 22:55

’n Polisievakbond se waarskuwings oor die gevare wat dit sou inhou om die Liefdesparade-musiekfees in dié dorp te hou, is geïgnoreer, het die hoof van die vakbond gister gesê.

binne beeld

 
Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-18°C Sunny. Mild. Pta: 6-20°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-17°C More sun than clouds. Cool. Bfn: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 14-25°C Sunny. Mild. PE: 15-25°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Application Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Mechanical Project Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Electrical Engineer

Gauteng,KwaZulu Natal - Durban,Western Cape - Cape Town
Hire Resolve

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

DAEWOO

Matiz 0.8 SE 5-dr
2000
R 29,900.00

TOYOTA

Corolla 1.4 Professional
2007
R 139,990.00

OPEL

Astra Classic 140i
2006
R 29,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

KALK BAY

House R 13 000 000

MOSTERTSDRIFT

House R 16 000 000

SCHOONGEZICHT

House R 1 900 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Tot 40% Af op Sagtebande

Miljoene Titels

Maak gebruik van dié fantastiese geleentheid & koop wonderlike nuwe uitreikings & ou gunstelinge.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...