wêreld

Bieber-hare kan jou oë beskadig

2012-05-17 08:44

Pasop vir die Justin Bieber-haarstyl, want dit kan tot oogprobleme lei.

Dominique-Strauss-Kahn

Strauss-Kahn dien eis in ná seksklag

2012-05-15 22:41

Diallo was die hotelwerker wat die bewerings van seksuele misdrywe teen hom gemaak het wat daartoe gelei het dat hy sy IMF-pos moes verlaat.

Brooks

Brooks en haar man vervolg oor meeluistery

2012-05-15 22:41

Die politieke verleentheid waarin die sogenaamde meeluisterskandaal David Cameron, Britse premier, gedompel het, word al hoe erger.

zimbabwe

‘Vroue, maak julself lelik om MIV te keer’

2012-05-15 07:21

“Ons het nog nooit gehoor dat dié mense losbandig is nie, so vroue moet hul koppe skeer. Hulle moet ook nie bad nie, want dit is wat al die probleme (die verspreiding van MIV) veroorsaak het.”

renoster

Museums vat renosters weg ná diefstalle

2012-05-13 21:44

Twee museums in Duitsland gaan hul renoster-uitstallings verwyder uit vrees dat diewe gaan toeslaan om die horings te steel.

Maja

Wêreld vergaan nié

2012-05-13 21:44

Die oudste bekende Maja-kalender is in ’n antieke woning in Guatemala in Sentraal-Amerika gevind en dit bevat géén aanduiding dat die wêreld vanjaar gaan eindig nie.

Daniël Jacob Taljaard

SA groep in Angola gegryp

2012-05-13 21:36

“Die volgende oomblik het ’n klomp swaar gewapende polisielede én van die mense met wie ons die vorige dag om toestemming vergader het, opgedaag en gesê ons moes alles staak.”

How sane is the Oslo killer? CyberShrink comments.

Hof hoor hoe Breivik 77 afmaai

2012-05-10 23:21

"Dit het gelyk asof hy haar skop om te sien of sy nog lewe."

Video: Kyk ma, daardie motor ry vanself!

2012-05-10 10:43

Google het ’n belangrike mylpaal bereik in sy poging om die wêreld se paaie vol bestuurderlose motors te maak.

Turkey

Turkye streef na magsblok in Afrika

2012-05-09 23:35

Die Turkse regering wil ’n Turkse magsblok gegrond op Turkse ekonomiese ontwikkelingshulp en teenstand teen Westerse voorskriftelikheid in Afrika vestig.

Greek flag

Grieke moet dalk in Junie wéér stem

2012-05-08 23:30

Griekeland stuur moontlik op hernude verkiesings oor ’n maand of twee af as ’n koalisie nie gou gevorm kan word nie.

 

Hollande as Franse staatshoof ingehuldig

2012-05-15 22:41

Die magsoordrag het agter die skerms in die president se kantoor plaasgevind, waar Sarkozy die kodes vir die geraamde 350 Franse kernplofkoppe aan Hollande gegee het.

Anders Behring Breivik

‘Ons wen, Breivik verloor’

2012-05-15 07:39

“Ons het gewen, hy het verloor. Jong Nore weet hoe om te swem,” het die 20-jarige Frida Holm Skoglund in die hof geantwoord op ’n vraag oor of sy enigiets aan Breivik wil sê.

Angela Merkel

Steun krimp vir Merkel se besnoeibeleid

2012-05-14 23:01

Dit begin effens eensaam word om dr. Angela Merkel, die Duitse bondskanselier. Bietjie vir bietjie word die politieke steun vir haar streng besnoeiingsbeleid weggekalwe.

mosambiek

Mosambiekse wild hiér amper uitgewis

2012-05-13 21:44

Ná die einde van die oorlog het inwoners na die gebied teruggekeer en die slagting onder die wild is voortgesit. Nou is feitlik alle groter wildsoorte uitgewis.

Facebook-mening gee is net so lekker as seks

2012-05-13 21:44

Die plaas van persoonlike menings op sosiale netwerke soos Facebook en Twitter gee gebruikers ’n soortgelyke lekker-gevoel as kos en seks.

A church bell

Deur kerkvrou aangerand oor skottelgoed

2012-05-11 08:02

'n Nieu-Seelandse vrou het 'n gedeelte van 'n man se oorlel afgeruk omdat die skottelgoed ná 'n Sondagdiens nie gewas is nie.

time

Op 3 borsvoed sy hom nog

2012-05-10 20:14

Die foto van ’n vrou wat haar driejarige seun borsvoed op die voorblad van die Mei-uitgawe van die internasionale nuustydskrif Time het ’n herrie op sosiale netwerke veroorsaak.

eclipse, night, sky, evening, twilight, dusk, moon

'Geen oorlewendes ná vliegramp'

2012-05-10 06:25

Daar is na wat berig word geen oorlewendes ná die lugramp waarin 'n Russiese passasiersvliegtuig met sowat 50 mense aan boord in Indonesië teen 'n berg vasgevlieg het nie.

hond

Hond wéét as lekkerny op pad is

2012-05-09 23:35

Wetenskaplikes het in ’n nuwe studie bewys Basjan wéét as sy baas hom gaan beloon.

Rhino horns

Viëtnamese vertel hoe renosterhoring help

2012-05-08 23:30

“Ek het hope geld. Ek het geen rede om nie duur renoster­horing te koop en die poeier te drink as dit my help nie,” sê hy.

Weer
Lotto
Ksd: 13-19°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-20°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 4-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-27°C Sunny. Pleasantly warm. PE: 15-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Customer Engineer

Somerset West, Cape Town, South Africa
CEB Maintenance Africa (Pty) Ltd
R6000 - R9000

Financial Accountant

Durban, South Africa
Hewitt Colenbrander Recruitment
Market Related

Technical Consultant/Developer – ISV

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R300000 - R550000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 145,995.00

BMW

318i (E46)
2005
R 129,900.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Toshiba-tabletrekenaar AT-100

Bespaar R1 000 op dié fantastiese tabletrekenaar. Nou slegs R2 999,95. Koop dit nou.

Massiewe speletjie-uitverkoping

Kry tot 65% afslag op speletjies. Alle voorraad moet verkoop word. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Meng & Pas

Meng en pas twee albums vir die prys vir R149. Nuwe albums het so pas ingekom. Koop dit nou.

Moet-lees-boeke vir tieners

Die gewildste boeke vir tieners en jong volwassenes. Hunger Games, The Flappers & meer. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.