100-jarige whisky gaan gered word

2009-11-17 22:40

Wellington (Nieu-Seeland). - ’n Span gaan deur die Antarktiese ys boor om ’n verlore besending Skotse whisky wat al ’n eeu daar lê op te spoor.

Die span boorders gaan twee kratte McKinlay & Co.-whisky probeer opspoor wat sir Ernest Shackleton in 1909 as deel van sy mislukte Suidpool-sending na Antarktika verskeep het.

Whyte & Mackay, die drankmaatskappy wat nou McKinlay & Co. besit, het ’n monster van dié whisky gevra sodat toetse gedoen kan word om te bepaal of dié bepaalde handelsmerk whisky (waarvan produksie nie meer plaasvind nie) weer gemaak moet word.

Die kratte is vasgevries onder die Nimrod-ekspedisiehut naby Kaap Royds.

Mnr. Al Fastier, programbestuurder by die erfenistrust en leier van die voorgenome ekspedisie in Januarie, het gesê re­stourasiewerkers het in 2006 op die kratte whisky afgekom onder die hut se vloerplanke. Tóé was die kratte te diep in die ys vas.

Die Nieu-Seelanders sal nie al die bottels whisky kan uithaal nie: Ingevolge bewaringsriglyne waarop die 12 nasies in die Antarktiese ooreenkoms ooreengekom het, moet die meeste daar bly.

Fastier het gesê hy wil nie die inhoud proe nie. “Dit is beter om mens dit te verbeel as om dit werklik te proe. Só behou dit die misterie wat daaraan gekoppel geraak het.” 

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Liquer Store Manager/ Controller

Mpumalanga
Hutech International Group

Accountant - EE

Gauteng
Hire Resolve
R400,000-450,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...