8 oorleef op boot deur hout te eet

2009-11-18 22:44

Majuro. – Agt mans van Papoea-Nieu-Guinee het twee maande op ’n roeiboot in die Stille Oseaan oorleef deur die bas van dryfhout en die dop van kokosneute te eet.

Mnr. Nick Sales (29) het gesê die agt familielede het reënwater in hul 7m lange boot opgevang.

“Ons het die hout in die son gedroog en geëet. As ons drywende kokosneute in die see gekry het, het ons dit oopgebreek, die sap gedrink, die vrug en selfs die dop geëet,” het Sales vanuit sy hospitaalbed in die hoofstad van die Mar­shall-eilande hier gesê. Hulle het soms krappe gevang.

’n Amerikaanse vissersboot het Sondag sewe mans sowat 480?km van Papoea-Nieu-Guinee gevind.

Twee van die mans is op dié boot dood voordat dit Majuro eergister kon bereik. ’n 15-jarige ­seun het Vrydag – twee dae voordat hulle gered is – verdrink toe hy in die see gespring het om sy hemp terug te kry, het Sales gesê.  

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Manager

Gauteng - East Rand
Network Recruitment CA- Centurion
R550,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Service Line Manager: Water

Gauteng
Master Career Consulting

Service Line Manager: Mining

Gauteng - JHB North/Sandton
Master Career Consulting

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

DIE BOORD

House R 4 295 000

SPRINGBOK

House R 1 250 000

UVONGO

House R 1 530 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...