België kan skeur ná dooiepunt

2010-09-06 22:16

Den Haag. – België se einde doem aan die horison op nadat die vyf partye wat in Junie onderhandel het oor ’n regeringskoalisie geen ooreenstemming kon bereik nie.

’n Skokgolf het deur die land getrek toe me. Laurette Onkelinx, leier van die Franstalige Parti Socialiste (PS), Sondagaand in die TV-program La dernière heure (“Die laaste uur”) gesê het: “Ons moet alle scenario’s oorweeg, ook die verdeling van die land.”

Die felste teenstanders van ’n skeuring in ’n onafhanklike Nederlandstalige Vlaandere en ’n Franstalige Wallonië is onder die Wale, met die PS voorop.

Dat een van húl leiers nou sulke geluide maak – uit wanhoop – sê baie.

Die breekpunt in die onderhandelinge was die toekoms van Brussel en die dorpe rondom die stad.

Volgens die Belgiese staatstelsel is Vlaandere eentalig Nederlands; Wallonië eentalig Frans; en Brussel is tweetalig.

In die praktyk bewoon Franssprekendes Brussel egter oorweldigend.

Soos elders ter wêreld kry ’n mens hier ook ’n oorspoel van die stedelinge na die omliggende plattelandse dorpe, dus het die bevolkingsamestelling dáár die laaste dekades sodanig verander dat sommige dorpe nou al ’n meerderheid Wale het van wie sommige ingevolge ’n spesiale reëling vir Franssprekende partye mag stem.

Dit moedig egter die verfransing van die Vlaamse dorpe rondom Brussel aan.

En dus wou die Nieuw-Vlaamse Alliantie (N-VA), die belangrikste Vlaamse party, ’n einde hieraan maak.

In ruil wou die Wale egter ’n massiewe geldelike inspuiting vir Brussel hê, wat die Vlaminge nie wou gee nie.

Daar is twee moontlikhede, sê kenners: Óf een kant gee toe óf hulle begin oor die verdeling van die land onderhandel.


Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 180i GSX MY02
2003
R 95,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

MINI

Cooper Hatch R56 1.6 3-dr
2008
R 149,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.