Dié gebied stier gevegte in hul peetjie

2010-07-28 23:52

Die Fransman Sebastian Castella eergister in die Cuatro Caminos-arena in Santander in die noorde van Spanje. Foto: Nacho Cubero, REUTERS

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Stiergevegte is gister in Katalonië, die noordoostelike deel van Spanje, verbied.

Katalonië se parlement van 135 lede in Barcelona het ten gunste van so ’n verbod gestem.

Plaaslike en internasionale diereregtegroepe het veldtogte van stapel gestuur om die parlement daartoe te oorreed.

Me. Christene Kuch van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging in Suid-Afrika het Katalonië se besluit verwelkom en gesê bulgevegte is ’n vorm van dieremishandeling.
Sy het daarop gewys dat dit nie ’n onlosmaaklike deel van die Spaanse kultuur is nie.

Spanje se Kanariese Eilande het bulgevegte reeds in 1991 verbied as deel van hul algemene dierebeskermingswetgewing.

Kuch het die hoop uitgespreek dat Katalonië se besluit ’n gesprek oor die praktyk in die res van die land sal laat posvat en dat bulgevegte dan in die hele Spanje verbied sal word.

Diereregteaktiviste in Katalonië het met die slagspreuk “Prou” (“genoeg” in Spaans) petisieveldtogte van stapel laat loop en sowat 180 000 handtekeninge gekry van mense wat teen bulgevegte gekant is.

Dié aktiviste in Katalonië is ondersteun deur die Wêreldvereniging vir die Beskerming van Diere wat 140?000 handtekeninge van regoor die wêreld gekry het.

binne beeld

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-24°C Sunny. Mild. Pta: 11-29°C Sunny. Pleasantly warm.
Jhb: 7-25°C Sunny. Mild. Bfn: 3-24°C Sunny. Mild.
Dbn: 15-22°C Morning clouds. Cool. PE: 10-21°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Hire Resolve
R500,000-550,000 Per Annum Cost To Company Negotiable

Manager Maintenance I

Western Cape
Hutech International Group

Leverage Finance, Mergers & Acquisitions Specialist

Gauteng - JHB North/Sandton
Network Finance Menlyn
R450,000-600,000 Per Annum Cost To Company

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Yaris T1 1.0 3-dr AC
2008
R 87,990.00

SSANGYONG

Musso Sports 290 D-Cab Dsl PU
2006
R 99,900.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i CitiSport AB 5-dr
2009
R 79,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

LOVEMORE PARK

House R 28 000 000

EVERTON

House R 9 500 000

PRETORIA NORTH

House R 895 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Gratis Speletjies - TE VEEL NUUS? Neem ‘n blaaskans

Kalahari.net - doen vandag jou inkopies aanlyn

Lae pryse op Boeke!

Miljoene titels om van te kies. Spaar nou tot 40%!

DVD's vir R129.95 Elk

Kry al die topverkopers en nuwe vrystellings vanaf R129.95 nou! 100e DVD's om van te kies.

Koop jou UNISA & Akademiese Teksboeke & WEN Groot

Koop enige teksboek van kalahari.net en 50 gelukkige lesers sal 'n R100-koopbewys elke dag van Maandag die 19de tot Saterdag 31 Julie wen.

Vuurwarm Musiekvrystellings

Kry jou gunstelingalbum van die musiekwinkel. Lae pryse op ALLE albums.

Tot 20% af op Elektronika

Besoek die Elektroniese winkel vir die nuutste produkte en toebehore. Fantastiese aanbiedings op handelsnaam-produkte.

Vandag se beste aanbod!

Paramount Uitverkoping

ALLES OP UITVERKOPING

Mission Impossible, Into the Wild, Norbit, Sum Of All Fears & MEER.

iPods, Wii, toebehore, sonbrille, horlosies & meer by www.kalahari.net!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...