Jig, die allergie is toe ’n baba!

2010-03-09 22:46

Een aand tienuur het ’n Britse vrou (21) vir die eerste keer gehoor sy is swanger. Sowat 4½ uur later is die baba gebore.

Die Britse koerant The Daily Telegraph berig me. Belinda Waite van die dorp Bampton in Devon het nege maande lank
eienaardige simptome gehad.

Sy het die plaaslike hospitaal verskeie kere besoek, maar van die dokter gehoor sy ly aan ’n ernstige geval van prikkelbare dermsindroom.

Sy was inderwaarheid swanger, maar die dokter kon dit nie raaksien nie.

Toe haar hande en voete opswel, is sy weer hospitaal toe, waar die dokter jig of ’n allergie gediagnoseer het.

“Jy lees in tydskrifte van sulke gevalle, maar jy dink nooit dit kan met regte mense gebeur nie en ek het beslis nie gedink dit kan met my gebeur nie,” het sy aan die koerant gesê.

Waite was op 6 Februarie tuis saam met haar lewensmaat, mnr. Wayne Boyles (28), toe sy meteens kraampyne gekry het, maar nie geweet het wat dit is nie. ’n Bekommerde Boyles het met haar hospitaal toe gejaag.

Die aand tienuur het ’n dokter gesê sy gaan enige oomblik ’n baba in die wêreld bering. Halfdrie die oggend is Louise, ’n gesonde meisietjie, gebore.
 

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

PEUGEOT

406 ST 2.0
2007
R 279,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2006
R 74,995.00

BMW

323i E90 AT
2006
R 149,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.