Minister voor stok oor gay reismaat

2010-03-09 22:46

Mag ’n minister sy lewensmaat op ’n ampsbesoek saamneem?

In Duitsland is die antwoord sonder meer ja, mits die lewensmaat sy of haar eie koste dra – en mits die verbintenis ’n heteroseksueel is.

Mnr. Guido Westerwelle, die gay Duitse minister van buitelandse sake, word tans deur die parlementêre opposisie voor stok gekry omdat hy mnr. Michael Mronz, sy lewensmaat, op ’n ampsbesoek aan Argentinië en Chili saamneem.

Die opposisie gaan vra of Mronz, ’n sport-sakeman, enige ekonomiese voordeel uit die besoek trek.

Sulke vrae is nog nooit tevore gestel wanneer ministers hul (heteroseksuele) maats saamneem nie.

Die ironie is dat die opposisie, die Sosiaal-Demokratiese Party (SPD), relatief linksgesind is.

En die minister is leier van die Vrye Demokratiese Party (FDP), wat taamlik regsgesind is.

Bowendien het Westerwelle die laaste weke tot die irritasie van dr. Angela Merkel, Christen-Demokratiese bondskanselier, selfs as regs-populisties ontpop.

’n Woordvoerder van die departement van buitelandse sake het geantwoord dat Mronz se ekonomiese belange niks met die reis te doen het nie.

In Buenos Aires gaan hy byvoorbeeld tehuise vir arm kinders besoek, dieselfde soort program wat meestal vir ministersvroue gereël word.

Vrae word ook gevra oor die samestelling van die handelsafvaardiging wat die minister vergesel.

Volgens die SPD is verskeie sakelui wat groot bedrae aan die FDP geskenk het, deel van die afvaardiging.  

Binne Beeld

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bloem: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Invoice Clerk Kenilworth

Kenilworth, Cape Town, South Africa
West Coast Personnel
R6000 - R6001

Plant Cost Accountant

Cape Town, South Africa
CME Recruitment
R15000 - R20000

Manager Legal Services

Johannesburg, South Africa
Evolution Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

BMW

318i (E46)
2003
R 119,995.00

VOLVO

S40 2.4i Geartronic
2005
R 169,000.00

TOYOTA

Fortuner 3.0 D-4D RB Dsl
2006
R 249,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVDs vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Please Upgrade
Your Version of Flash
Get Adobe Flash player
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.